Fairview
Beskrywing
Fairview is 'n selfsorg-vakansiehuis in Yzerfontein. Die huis is troeteldiervriendelik en naby die strand.
Daar is 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die 2 badkamers is en suite en het elkeen 'n stort. Die kombuis het 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, strykplank en -yster, wasmasjien en ander toebehore.
Die oopplan-eetarea het 'n groot tafel met 8 stoele en die sitarea langsaan het 'n TV met volledige DStv en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Dié vertrek lei na 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe en 'n houttafel. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek voor die motorhuis vir nog 1 voertuig. Fairview is naby die ontspanningsklub, karavaanpark, drankwinkel, supermark, koffiewinkels en 'n klein brouery in die dorp.
Slaapplek
'n Bespreking by Fairview sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Fairview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |