Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by Fairway 2 | LekkeSlaap
+8
+8

Fairway 2

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathola-rylaan 293, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairway 2 is 'n selfsorgwoonstel op die rustige Mosselbaai Goue Gholflandgoed-kompleks. Dit is die perfekte ligging vir vakansiegangers en gholfspelers met Gholfklub-geriewe binne maklike bereik.

Dié eenslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel, maar het sy eie privaat ingang. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met alle DSTV-kanale. Veilige, oop parkeerplek. WiFi beskikbaar. Eenheid word daagliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairway 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Fairway 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mathola-rylaan 293, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairway 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathola-rylaan 293, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7bk78DxTNhz88x7cGvFHzYY8dluLr0kU0JOhQsnmVyb6KkeiL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 293 Mathola Drive Mossel Bay Golf Estate 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.192015583177 22.12485707791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za