Fairways Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fairways Guest House is langs die gholfbaan in Uitenhage wat as die tuindorp van die Oos-Kaap bekend staan. Die gastehuis is ideaal vir ontspanning of sakereise.
Ongemagtigde persone word streng verbied, ons laat geen dag- of nagbesoekers op ons perseel toe nie. Slegs vir betalende gaste vir die veiligheid van ons gaste en behoud van standaard vir ons korporatiewe gaste.
Fairways Guest House bied 8 luukse solderwoonstelle wat elk 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die gholfbaan het. Elke woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaalgeriewe, 'n yskas, tweeplaatstofie, potte, panne, eetgerei, breekware, 'n ketel, mikrogolfoond, verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier in. Sekere woonstelle het lugversorging.
Linne, vereduvets en -kussings en badhanddoeke word voorsien. Handdoeke word daagliks vervang. Stortseep word voorsien. Die woonstelle het WiFi en word daagliks skoongemaak.
Daar is veilige parkeerplek word agter elektriese hekke voorsien en daar is elektriese heinings en 24 uur-sekuriteitskameras.
Ongelukkig word geen besoekers op die perseel toegelaat nie, ter wille van gaste en personeel se veiligheid.
Die gastehuis is 300 m vanaf 'n winkelsentrum met 'n Superspar en net 3,3 km vanaf 'n inkopsiesnetrum met 'n Pick n Pay. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit 'n rits restaurante en 'n gimnasium in. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang, tennis, voëlkyk en perdry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Fairways Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uitenhage Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18