Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FantaSea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir FantaSea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
William V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Gesin met tieners

Baie sentraal van alles af.

N baie aangename verblyf met vriendelike eienaars. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FantaSea se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou te ontvang. Sien uit om jou weer te sien. Groete, Marjorie en Cilliers.

FantaSea
Marius O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier en ook lekker vars geelstert by die eienaars gekry en sal graag weer in die omgewing kom kuier. Die plek is nie bedoel vir meer as 2 volwassenes nie.

Die woonstel kan 4 mense slaap en ons het beplan om ook die kinders te bring wat dit op die end nie kon maak nie. Eintlik is ons bly hulle kon nie kom nie, want die woonstel is net groot genoeg vir 2 volwassenes en definitief nie 4 nie. Die kosteverdubbeling oor Desember en Januarie maak die bestemming ook swak waarde vir geld vir die periode teenoor die res van die jaar. Behalwe vir dit is alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonore S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore S
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreek-geleentheid en FantaSea is beslis die plekkie.

Die vriendelike, warm en opregte ontvangs sal ons as gesin nooit vergeet nie. Die spoedige optrede om ons op kort kennisgewing te akkomodeer was puik en van die boonste gehalte kliëntediens. Baie dankie aan huis FantaSea-egpaar vir 'n genotvolle,rustige en geseënde naweek, ons as gesin het dit so geniet, als daarin was bo ons verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FantaSea se terugvoer

Baie Dankie vir jul bedanking dit was heerlik om julle te ontvang in ons spesiale spasie en om Struisbaai te geniet.
Ons sien uit om julle te weer te ontvang.
Fantasea Groete

FantaSea
Sumadri S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumadri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon gerieflik en goed gelee in Struisbaai.

Ons was warm verwelkom en die eenheid het alles wat n mens kan benodig vir n wegbreek. Selfs al was die weer nie altyd n plesier nie, was dit gerieflik en die binnebraai n fees saam met die rugby. Ons het baie lekker daar gekuier, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FantaSea se terugvoer

Ons probeer om altyd verblyf te verskaf wat vir ons ook aanneemlik sal wees.
Elkeen se vakansie is so kosbaar n mens moet lekker bly om lekkker te kuier.
Ons sien uit na ons wonderlike gaste.
Fantasea Groete.

FantaSea
Lize D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek in wonderlike omgewing.

Volpunte vir netjiese skoon verblyf met als wat jy benodig. Gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Sal defnitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FantaSea se terugvoer

Baie Dankie vir julle vriendelikheid, dit was net 'n plesier om julle te ontvang.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Fantasea Groete

FantaSea
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842f190aa9ebfc024f43862ab60ddbd1a698ad322da89c1efdddd8d630b30f0fbc3266aafa382af599c6f68dc4e42709fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 27 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804753 20.053208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem