LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fantasties Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Fantasties Gastehuis

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 81, Zwartkop X4, Centurion, 1507, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier.

Fantasties Gastehuis het 'n rustige atmosfeer en daar daar is 8 pragtige, funksionele kamers met mikrogolfoonde. Elke kamer het sy eie ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die N1 is 1,5 km vanaf die gastehuis. Fantasties Gastehuis is ook net 2 km vanaf die Centurion Mall, 3 km vanaf Technopark en 1,8 km vanaf die Supersport-krieketstadion.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Fantasties Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Akkerboomstraat 81, Zwartkop X4, Centurion, 1507, Gauteng
  • Gaste dink Fantasties Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 81, Zwartkop X4, Centurion, 1507, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZmNhMzljLWY1OTEtNGQ2Yi04NzNkLWJlNTNjOTkwNGJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 81 Akkerboom Street Zwartkop X4 1507 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.86937 28.1851
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!