LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Faraday Straat Woning | LekkeSlaap
+16

Faraday Straat Woning

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraday-straat 22, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Faraday Straat Woning is 'n selfsorghuis in Longlands, Strand en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die huis het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Kussings, komberse en duvets word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitarea het 'n TV met DStv, 'n plafonwaaier en draagbare lugversorger.

Gemeenskaplike braaigeriewe, kampstoele en 'n tafel is beskikbaar. Onderdakparkeerplek word voorsien. Die perseel is omhein en die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë en doensinge soos visvang, branderplankry, swem, sonsondergang-bootritte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, mini-gholf speel of die Helderberg Wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Faraday Straat Woning sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Faraday Straat Woning
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Faraday-straat 22, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Faraday Straat Woning het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraday-straat 22, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a126e63a1c3ad0ad29bab03d3d6de431438d2c42bdf2a7cfe9cbacdf313d227ad6cfb8444fd35d8d9680f687e51e7ca91d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Faraday Street Longlands 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.10237 18.8453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!