Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Featherhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Calie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is skoon, netjies. Sal vir seker weer gebruik maak van Featherhouse.

Baie gelukkig, voel veilig. Baie tevrede dat ons hondjies kon saam wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doret V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Baie netjiese verblyf vir 'n redelike prys. Diere vriendelik - erf omhein sodat honde lekker kan hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Welcomed by a friendly host and lovely accommodation.

It was lovely and the accommodation looks strange from outside but very nice inside and friendly host. Big room, clean, modern bathroom and looks stunning inside. Would always go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M
Gesin met tieners

Lovely and clean.

Lovely overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie lekker oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Was perfek vir oornag verblyf vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese verblyf. Uitstekende klientediens.

Puik verblyf. Sal enige tyd weer daar gaan bly as die geleentheid weer opduik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem D
Enkelreisiger

The bottom end of "basic".

Featherhouse satisfies the very basic needs of a traveller, which is a place to sleep. But that is all it is, a place to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review, Willem De Lange. Next time, could you please provide a more detailed description of how we can improve the basic essentials? Have a great day.

Featherhouse
Christa V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sal belis weer daar oorbly. En daar was geen kragonderbrekings.

Baie oulike, veilige en skoon plekkie. Ons het heerlik geslaap en kon die pad weer uitgerus aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly dat ons kon voldoen aan u benodighede. Lekker dag.

Featherhouse
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Ek het lekker ontspan by die gastehuis.

Die kamers is baie netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ek is bly u kon jou skoene uitskop en rustig wees. Lekker dag.

Featherhouse
Betsie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Sal weer daar bespreek.

Aangename en vriendelike ontvangs, pragtig, netjies en skoon. Lanklaas sulke goeie akkommodasie teegekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Betsie Nawn. Ons waardeer mense met hart wat by ons kom oornag.

Featherhouse
Shannon M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really lovely.

We had a lovely stay. The owner was warm and welcoming. We felt safe and the room was neat and clean, perfect for an overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

And thank you for staying over. It is a pleasure serving guests such as yourself.

Featherhouse
Zanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Featherhouse enige dag aanbeveel!

Het met 'n klein hondjie gereis en hulle was baie akkommodeerend. Ek sal Featherhouse enige dag aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

En ons sal jou enige dag weer akkommodeer. Lekker aand.

Featherhouse
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Wonderlike verblyf.

Beste waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

Featherhouse
Xander C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xander C
Gesin met tieners

Veilig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. Ek beveel Featherhouse graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir u resensie, Xander. Ons waardeer dit.

Featherhouse
Anja B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B
Gesin met tieners

Rustig en netjies.

Heerlik rustig geslaap, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie dat u by ons gebly het, ons waardeer dit.

Featherhouse
Chanel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, perfect for an overnight stay.

Perfect overnight stay for the trip between Cape Town and Johannesburg. Clean, centrally located to town and restaurants. Well received by the host, and the room had everything it needed for a night's stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review. Come back soon.

Featherhouse
Eske V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eske V
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer in die toekoms daar oorslaap.

Baie lekker plek om 'n aand oor te slaap. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly dat u hier geslaap het. Dankie.

Featherhouse
Jessica A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkering, skoon en netjies.

Gasheer is baie vriendelik en hoflik. Woonstel is netjies en skoon, en goed ingerig. Dit is ook beskut teen die elemente: dit is koel op warm dae. Sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dit is die dik mure van die ou huis. Ons het ook nou lugversorgers ingekry net om dit nog lekkerder te maak.

Featherhouse
Mariam K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam K
Gesin met klein kinders

The place provided necessities and was clean. The owner was extremely accommodating.

It was perfect for an overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for booking. Have a great day.

Featherhouse
Juandri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandri S
Gesin met klein kinders

Gerieflik, oulike, netjies.

Ons het regtig lekker gebly. So netjies en fotos is akkuraat. Beveel vir seker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
G M M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G M M

Dit was lekker en stil, goed uitgerus vir ry die volgende dag.

Dit is 'n goeie oornag plek vir reisigers, net bietjie versteek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly dat u 'n goeie nagrus ingekry het voor jy moes verder ry.

Featherhouse
Sushilla G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sushilla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an overnight stay and was peaceful and comfortable.

At first, the outside of the place made me feel a bit uncomfortable, but when inside the premises, it was a peaceful environment. What was not fine was the unstable WiFi system.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Yes, the internet in this town can sometimes be wobbly. We are looking into getting better reception in the rooms.

Featherhouse
Sarel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker geslaap sal weer daarvan gebruik maak.

Het baie lekker gebly. Daar was nog nie 'n lugversorger nie, want is nog besig met ontwikkeling. Die TV is net 'n bietjie hoog. Ongemaklik om so te kyk. Die wasbak in die badkamer is bietjie los. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ek sal seker maak dat die wasbakke nagegaan word. Ons het nou lugversorgers gekry, yay. Ai, jammer oor die hoogte van die TV, ons is net bang dat mense dit kan beskadig. Dankie vir die oornag.

Featherhouse
Jacques N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N
Gesin met tieners

Na.

Ligging is nie fantasties nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is seker as die see in die Karoo gesit het sou dit beter gewees het. Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Ray K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray K
Enkelreisiger

Lekker verblyf.

Vriendelike gasvrou en netjiese plek vir 'n vinnige oornag. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was neat. Stayed well.

Everything one needs for an overnight stay was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review.

Featherhouse
Jurina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir oornag-akkommodasie.

Ons was vriendelik verwelkom by featherhouse. Hulle is nog besig met opknappings buite, maar die kamers is reeds mooi en stylvol oorgedoen, met alles wat sou nodig he vir die oorslaap. Daar is veilige parkering en lekker eetplekkies naby. Sal Featherhouse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie, Jurina Vizzi. Ons is bly u het die oorbly geniet.

Featherhouse
Melissa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa D
Gesin met klein kinders

Vinnige stop en rus. Rustig en stil.

Rustige atmosfeer. Kamer was bietjie koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Daar is verwarmers en elektriese komberse. U kon dit maar gebruik. Colesberg is baie koud.

Featherhouse
Duke M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable, tastefully furnished.

Very comfortable stay, would have preferred a queen-sized bed and can suggest owners install an electric motor on the entrance gate as it is very heavy. Very friendly hostess — happy to recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review. We are looking to upgrade some things in the coming months and an electronic gate is one of them.

Have a great day.

Featherhouse
Charles W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, "hidden away" in one of the smaller streets.

We had a pleasant stay. One had to fight the shower curtain. Water tended to go out the shower floor to the rest of the bathroom. Perhaps a glass partition would work better. Had to take load shedding into consideration.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review. This is definitely on our to do list. We will install shower doors shortly. Sorry for the battle we hope you won..

Have a great day.

Featherhouse
Stephen P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornag!

Wat 'n pragtige, groot en karaktervolle blyplek. Ons is vriendelik ontvang en die plek was skoon en ons het heerlik geslaap. Ons hondjie was ook welkom. Die kamer is baie groot so die eienaar kan gerus dink om die spasie te gebruik en dit vir die reisiger nog gemakliker te maak. Daar is byvoorbeeld nie eens een stoel om op te sit nie en selfs in die badkamer is daar niks om jou goedjies op neer te sit nie. Maar tog beveel ek die plek sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons sal defnitief aandag hier aan gee.

Groete
Featherhouse

Featherhouse
Magda U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal weer hier oornag en aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Featherhouse
Carla S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie stil en naby aan eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir ons resensie, ons waardeer dit.

Featherhouse
Jane G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop-over.

Very clean and well laid out, would love a small table and chairs inside and also a few hooks to hook up jackets etc. Nowhere to put anything in the bathroom, no hooks for towels or chair/hooks for clothing. All very small inexpensive changes that would make this stopover absolutely perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Hi, well noted thank you.

Featherhouse
Margie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie A
Gesin met tieners

Rustige aand gehad.

Het na sononder daar aangekom. Kamer was netjies. Alles wat hulle geadverteer het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Die plekkie lyk of dit onlangs opgeknap is so alles was nuut, netjies en skoon. Parkering is veilig solank ander inwoners die hek gesluit hou. Ontvangs was vriendelik en hulle het etlike kere opgevolg om seker te maak dat iemand my sal kan ontvang aangesien ek eers laat daar gekom het, hulle was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly u was tevrede.

Featherhouse
Moira K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Moira K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic and in need of improvement.

Arrived down the potholed alleyway to the destination which did not impress. Positives were Wi-Fi, hot water and a clean and electric blanket. Not enough plugs, no kitchen sink to wash cutlery/crockery, and only one teaspoon. Bed is as hard as a mortuary slab, and the pillows are the same. Shower curtain is an irritation. Shower caddy does not work hanging on the tap as unbalanced. Shower floor is slippery. Have to fill the kettle at the basin in the bathroom which was a battle. Gate to the premises was not automated therefore inconvenient when coming and going.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Hi Moira, what a treat it is to read such a constructive review.
Featherhouse is in no way responsible for any road in South Africa, we do our best to report it to the people that are. Please do take note that we do not advertise as a self-catering guest house and that is why we do not have a sink in the room and that all the cutlery and crockery is there only as luxuries. Please when making a booking make sure to read all the descriptions of the guest house.
Have a great day.

Featherhouse
Christo D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Netjies, stil, naby eetplekke.

Baie dankie vir julle vriendelikheid, al het ons eers laataand opgedaag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly u het dit geniet.

Featherhouse
Calie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer die huisvesting gebruik.

Baie goed geleë teen die hoofweg, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Elize B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en sentraal geleë.

Groot, gerieflike kamer met pragtige badkamer. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dit is gaste soos u wat dit die moeite werd maak.

Featherhouse
Ashley W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag op pad terug van Gauteng na Jeffreysbaai.

Vriendelik ontvang. Kamer baie mooi en nuut oorgedoen. Ligging naby goeie restaurante, loop afstand. Baie opknapping word nog gedoen, maar dit wat klaar is, is werklik netjies en nie afgeskeep nie. Elektriese komberse op beddens en lampe vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Annamarie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D
Enkelreisiger

Rustig, warm.

Lekker warm geslaap, plek baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie dat u oor gebly het.

Featherhouse
Esme H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie netjies en aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Featherhouse
Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Enkelreisiger

Baie netjiese kamer.

Akkommodasie is duidelik nuut en baie gerieflik oorgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is trots op ons hande werk.

Featherhouse
Roelien D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D

Vinnige oornag tussen Jhb en Cpt.

Netjies. Skoon. Waarde vir geld. Dalk net die spesifieke aand en miskien dalk ook te doen met loadshedding, maar die wifi was ongelukkig nie op standaard. Sal voorstel dat hoofhek ge-automate word vir vinniger en zelfs veiliger in-en-uit. Naby geleë dorp tyd-klok dalk effe steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons is nog nuut en sal werk om die WiFi beter te maak en die hek 'n motor in te sit in die toekoms. Ongelukkig kan Featherhouse niks aan die kerk klok doen nie, jammer dat dit u gepla het.

Lekker dag

Featherhouse
Liz M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend vir een nag oorslaap!

Desmond baie gaaf, vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was goed toegerus en skoon. Veilige parkering, area veilig genoeg om na verskeie eetplekke te loop. Sal beslis weer oornag daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Dankie ons en ek waardeer dit.

Featherhouse
Des D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was pleasant.

Our stay was very relaxing and peaceful. Desmond was very accommodating and helpful. The premises was very neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for choosing us.

Featherhouse
Ansie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en skoon.

Ons het laterig in die aand op Colesberg aangekom, maar is vriendelik ontvang en die plek is netjies en jou kar is veilig agter geslotte hekke. Vir oornag is dit 100% want alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer daar oorslaap as ek afry Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

U is baie welkom.

Featherhouse
Nadia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie mooi, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Baie dankie, ons is trots op die ou plekkie.

Featherhouse
Adelia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Netjiese verblyf naby lekker restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Ons is bly as u tevrede is.

Featherhouse
Fred R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred R
Saam met eggenoot / lewensmaat

New, uncluttered, sufficient.

Suggest the following additions in the unit: towel hook alongside basin; shelf in bathroom (above cistern); dumb valet stand in bedroom; shelf above microwave oven; locking latches for open entrance doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Featherhouse se terugvoer

Thank you for the review. This is the type of review we love. These things will be looked into. Thank you. Kind regards. Desmond

Featherhouse
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem