Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Festina Lente in Onrus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-keeromstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Festina Lente in Onrus bied gerieflike selfsorgverblyf in Onrus. Die huis is 15 minute se stap vanaf 'n swemstrand en 10 minute se ry vanaf die Hemel-En-Aarde-vallei se wynplase.

Die rustieke huis met ongepleisterde mure en 'n houtvloer het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die selfsorgkombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DVD-speler, en veilige parkeerplek, 'n omsetter en 'n battery in om te verseker dat benodigdhede soos ligte, die TV, selfone en rekenaars tydens beurtkrag gebruik kan word. Duidelike veiligheidsinstruksies word ook verskaf.

Onrus bied aktiwiteite soos swem by Onrusstrand, wat stapafstand is, boeremarkte met heerlike kos en 'n lekker atmosfeer, walviskyk vanaf Hermanus se kranse, 'n verskeidenheid restaurante, wynproe by bekende wynplase soos Creation en Bouchard Finlayson in die Hemel-en-Aarde-vallei, visvang, bergfietsry, en gholf by Arabella of in Hermanus en stap in die Fernkloof Natuurreservaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Festina Lente in Onrus
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Kock-keeromstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Festina Lente in Onrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-keeromstraat 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e69262da074c8e0866660c160e1a486c1a0c0d92c42d52b430bcae88a07abb9716cbafe489f7bdfc15d4e068005c1fbda5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 5 De Kock Close Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.411168487637 19.178685882278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem