Fig Tree Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fig Tree Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 woonstelle in Prins Albert. Die perseel is gerieflik geleë en binne stapafstand van restaurante en 2 koffiewinkels.

Fig Tree Corner 1 het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Daar is 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n groot swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan op 'n daguitstappie na Gamaskloof gaan, oor die Swartbergpas na Oudtshoorn ry of van die talle ander besienswaardighede besoek wat soveel toeriste na Prins Albert lok.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fig Tree Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false