LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Five A Morris | LekkeSlaap
+12

Five A Morris

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Five A Morris
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hendrik V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Gerieflik, skoon en netjies..

Daleen D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen D
Enkelreisiger

Baie mooi en skoon verblyf.

Uitstekend geleë vir Sunninghill Hospitaal-besoeke. Vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt.

Five A Morris's terugvoer

Thank you Daleen for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again.
Regards,
Jordan
Five A Morris

Five A Morris
Susannah S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susannah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pretty setting with a stream running at the bottom of the property.

Very safe and clean.

Antoinette V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful B&B with a warm atmosphere. Owner and staff very friendly and helpful!

Beautiful B&B with a warm atmosphere. Owner and staff are very friendly and helpful! Rooms are clean, neat and beautifully decorated with everything you need including a Nespresso machine, small fridge, coffee and tea, and a microwave oven. Lovely green gardens where you can sit and relax .Close to Rivonia Road Mall and The Barnyard. I would definitely recommend this place!

Magda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Enkelreisiger

Baie lekker!

Ek het heerlik gebly, veilig gevoel en ontbyt was lekker.

Annetjie D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Swak ontvang, swak stort: warmwaterdruk so swak ek moes in die wasbak bad. Geen stoel in die kamer, moes van 5 uur af op die bed sit, uiters ongemaklik. Beddegoed te warm, geen alternatief. My man het vir 'n hart prosedure by Sunninghill Hospitaal gegaan en ek moes alleen daar oornag, sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Lindy L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L
Enkelreisiger

Beautiful.

Beautiful bed and breakfast with great location! Will definitely be back!

Nandie V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die verblyf is baie netjies en gerieflik en die ontbyt was heerlik! Die persoonlike aandag wat mens van 'n gastehuis verwag het net ontbreek, aangesien ons tydens ons verblyf glad nie die eienaars gesien het nie, en ons ontvangs was maar onpersoonlik.

Five A Morris's terugvoer

Thank you for your review. Unfortunately your stay has coincided with my being overseas on a family visit. We would love to accommodate you again and show you our normal personal hospitality
Regards,
Sonya

Five A Morris
Chantel S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Dit was kort maar heerlik.

Five A Morris se mense is gasvry en behandel jou soos 'n koning. Die tuin is pragtig en jy kan regtig ontspan na 'n dag van ver ry.

Gavin W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin W
Besigheidsreis

Very good accommodation!

Well appointed guest house with high end finishes. Friendly staff and quiet neighbourhood makes for a welcome environment.

Gavin W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin W
Besigheidsreis

Very good accommdation.

Great establishment. Nice decor and friendly staff.

Keitumetse R - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time and a healthy, delicious breakfast.

It felt like home. Everyone was friendly and we had a wonderful time.

Wouter V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Besigheidsreis

Hoegenaamd geen klagtes nie!

Sien die sterre hieronder.

Ronel L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Besigheidsreis

Baie goed!

Dit was regtig baie lekker. Ons het lekker gebly en kan oor niks kla nie.

Ben V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Besigheidsreis

Stunning

Wat kan ek se? Dis pragtig, rusting, vriendelik, behalwe vir die koue 'n tuisvoel plekkie!

Judy Z - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judy Z
Gesin met klein kinders

Owners were very hospitable and took us through the place even though we arrived quite late

Very nice owners. Don't understand Afrikaans so this is a bit difficult. The overall summary is that the place was very nice, clean and hospitable.

Christelle V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and Wi-Fi connectivity

Well maintained B&B with above average value for money. The breakfast is at 07h00 in the morning and the service is quick to allow you to get you ready for the day ahead. The Wi-Fi connectivity is excellent and does nor destroy your budget. Will be back with my next visit to Gauteng!

Tanielle K - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanielle K
Besigheidsreis

Really enjoyed my stay, felt safe and at home, will definitely stay there again.

Great location, friendly owners and everything you need.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morris-straat Oos 5A, Naby Nash-weg, Woodmead, 2157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YzJkNmIxLTgyYzYtNGQ1Ny1iNTEyLWVjYTk4Zjg2YjI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 5A Morris Street East Off Nash Road 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.044262002762 28.067858219147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!