LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Five Pebbles op Piece of Africa | LekkeSlaap
+43

Five Pebbles op Piece of Africa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Five Pebbles op Piece of Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannie F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Five Pebbles het alles gelewer wat ons nodig gehad het na 'n 5 maande lange lockdown.

Johan A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie rus vir jou siel.

Lekker rustige bosveldkuiertjie wat gejaag in jou siel weer rustig maak.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek! Bly julle het die rustigheid hier in die bosveld geniet! Kom kuier gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Michelle T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige naweek.

Dankie dat ons by julle pragtige plekkie kon bly. Dit was so rustig en stil en ons het ons gate uit geniet. Ons is so vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Enige iemand wat net uit die besige stad wil uitkom moet definitief daar gaan bly, die mooie natuur met die wild wat tussen-in rondloop laat mens sommer net rustig voel. Ons sal definitief weer daar kom bly in die toekoms. Julle huisie is ook met alles wat jy nodig het ingerig vir 'n vinnige wegbreek. Dit was 'n 10/10 van ons af. Sien julle weer in die toekoms.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek. So bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien. Lekke bly tot dan.

Five Pebbles op Piece of Africa
Melissa M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het vir 'n bosveld wegbreek.

Eienaars is so vriendelik en niks is te veel moeite vir hul nie. Chalet is baie goed ingerig. Sal vir seker weer gaan vars asem haal by Five Pebbles.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek! Lekke bly tot weer siens!

Five Pebbles op Piece of Africa
Marius D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Baie vriendelik ontvang deur David en Annalee, mens voel sommer dadelik tuis. Die huisie is pynlik netjies en beskik oor alles wat mens nodig kan kry oor 'n naweek. Die plekkie is naby die stad, maar eenkant genoeg om mens te laat voel jy is beslis buite die stad! Ons het heerlik ontspan en het die verblyf baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker ontspan en die tyd hier geniet!

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Five Pebbles on Piece of Africa

Five Pebbles op Piece of Africa
Amanda R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Baie netjies en eienaars baie vriendelik en 'n rustige plekkie in die bos.

Baie dankie aan David en Annelee vir die geleentheid om die rustige natuurskoon te kon geniet. Dankie ook vir jul gasvryheid. Ek en my dogter was baie bevoorreg om twee keer kameelperde te sien, ongeveer 50 m van die huisie af. Die huisie was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir enige een wat net 'n breuk wil vat van die gejaag van die stad. Sal die Five Pebbles beslis aanbeveel.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Hi Amanda. Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet en dat julle die kameelperde gesien het. Ek hoop julle kom gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Konrad W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An extraordinary gem in the bush!

Here is a place to really unwind and move over to "slow time". The quaint little house in the bush offers everything a tired body, mind and soul needs. Situated in a very secluded spot it feels as if one owns the universe. Everything was perfect along with hosts that would have gone out of their way to make everything comfortable. Thanks Anelleen for the succulent you gave us out of your small nursery. We shall definitely be back soon.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

It was a pleasure having you here. Hope we see you soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Wimpie P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie P
Saam met vriende

Fantastiese wegbreek vir die naweek!

Ek en my neef het dit baie geniet en lekker gekuier in die middel van die bos. Die chalet was pynlik netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die stad se gejaag. Annelee en David was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Hulle diens was puik! Ek sal definitief weer soontoe gaan en dit is maar net omtrent 30 km van die stad af.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Hi Wimpie. So bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier gou weer!

Five Pebbles op Piece of Africa
Ane V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik vreedsaam!

As jy uit die stad wil kom, maar nie baie ver wil ry nie, is dié juweel net vir jou! Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Dit is werklik in die bos. Ons het heeltemal uitgerus gevoel toe ons Sondag daar weg is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredibly peaceful!

If you want to get out of the city you don't have to drive so far then this little gem is just the place to go! Very clean and neat. Quiet and peaceful. This is truly in the bush. We felt totally rested out when we left Sunday.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

So glad you enjoyed the peace and left here feeling refreshed! We enjoyed having you here.

See you again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Sanri S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Annalee en David is die vriendelikste gasheer en gasvrou. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies. Pragtige uitsig. As jy wil rus, is dit die plek vir jou.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie vir al die komplimente. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Marius S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Enkelreisiger

I enjoyed the stay, I will go again.

The staff were friendly and helpful. I enjoyed the quiet surroundings and will recommend it to others. The facilities were very clean.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you for your review. We enjoyed your visit. See you again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Christopher K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would live there forever!

What a beautiful piece of Africa indeed! It is definitely all you need to relax, to take a breath, to reunite and to celebrate the beauty of love and creation. We enjoyed every single moment - from listening to only the sound of the busy August winds, hearing the jackal's howl, time spent in the cosy, comfortable, beautiful little house and taking peaceful walks on the footpaths throughout the farm. The lovely hosts, Annelee and David went out their way to make our stay as comfortable and memorable as possible. The highlight of our weekend was the boma area which was set up beautifully with a set table, kerosene lanterns softly lighting up the area and a bonfire already burning upon our arrival. Thank you Annelee and David for sharing this amazing space with us!

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you so much for your lovely review. So glad you enjoyed it here. It was a pleasure having you here. We hope you will visit us again soon.

Five Pebbles op Piece of Africa
Leon O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, naby aan natuur, totale ontspanning.

Sal dit weer besoek. Was baie lekker gewees!

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Christa D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike bosveld wegbreek.

Die eienaars is besonderse mense wat uit hul pad gaan om te help. Die plekkie is 'n ware stilte-wegbreek in die natuur. Die skoon sterrehemel in die nag is iets besonders.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Annelie O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die stilte baie geniet.

Pragtige, stil wegbreek om mekaar weer te vind. Baie netjiese, skoon verblyf.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie! Kom vinnig weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Jan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier vind jy rus en vrede naby die natuur.

Ons was aangenaam verras met die pragtige huisie en al die geriewe wat dit bied. Annelee en David het ons dadelik tuis laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het vir die naweek. Dit is voorwaar 'n moet doen as jy net bietjie wil wegkom van die gevoel van die stad en weer naby die natuur wil gaan batterye herlaai. Ons kan Five Pebbles on Piece of Africa beslis aanraai vir enigeen wat net weer stil wil raak en rus.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Hoop julle kom span gou weer hier uit!

Five Pebbles op Piece of Africa
Amanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, skoon en netjies.

Dankie Annelee en David. Dit was voorwaar 'n plesier om by Five Pebbles te kon tuisgaan, dankie vir die netjiese plekkie met als wat jy nodig het. Ons sal beslis weer na julle toe kom.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Bert P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to go to get away to quiet and peace.

Very quiet and peaceful, clean and comfortable. Very pleasant hosts.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you for your visit. Glad you enjoyed the peace. Hope to see you again.

Five Pebbles op Piece of Africa
Keith V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful restful weekend in the bush.

It is a beautiful place in the bush but only 30 minutes from Pretoria. It is wonderfully quite and safe. Neat and clean. A perfect place if you need break from the city.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you for your visit. Hope we see you again, soon.

Five Pebbles op Piece of Africa
Robbie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis net wat die jou siel nodig het.

Ons was baie vriendelik ontvang deur David en Annelie. Die plekkie is baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Hier raak jy weer rustig na 'n week se gejaag by die werk. Dit voel of jy in die middel van Afrika is met die gebrul van die Leeus nie ver in die aand en die geskreeu van die Jakkals en Blouwildebeeste wat daar rondloop. Baie lekker braaigeriewe en dan kry jy nog 'n sakkie hout ook verniet saam. Dit was ongelooflik lekker plekkie en lekker privaat. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie vir julle besoek en mooi resensie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.

Five Pebbles op Piece of Africa
Joanien J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders!

Ons het die naweek by Five Pebbles vreeslik geniet, ons het net ontspan, die natuur en mekaar se geselskap geniet! Dit is ideaal vir 'n romantiese naweek weg in die bos, die eienaars is verskriklik vriendelik en bereid om jou te help indien jy iets kort of iets nie in orde is nie. Alles was in orde en perfek toe ons daar aankom. Die Saterdagaand se vuurtjie met die weerlig in die verte was so mooi!

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet hier en kon ontspan. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Anne-marie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to find your soul.

The night of the super moon, the blue moon en the blood moon, the privilege was ours to view it from Five Pebbles on Piece of Africa. We had a clear unobstructed view from where the whole beautiful drama, unfolded itself. Five Pebbles on Piece of Africa is the perfect place to unwind, to find yourself in the quietude and the beautiful bush veld. The accommodation blends perfectly with its surroundings and everything you could need was supplied. The hosts went out of their way to welcome us and were available should we have any questions or needed anything, but also granted us our very much needed privacy. This is a place to escape from the business of life, to retrieve your soul and to return rested and renewed. It is a rare hide away to which we will return time and again.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop julle kom kuier gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Elrien S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S
Enkelreisiger

Baie rustige verblyf in mooi omgewing.

Five Pebbles is skoon, netjies, mooi , privaat, stil en rustig. Alles wat mens nodig het is beskikbaar en die gaste is uiters vriendelik en behulpsaam. Ek gaan definitef binnekort weer daar kuier!

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Ek is baie bly jy kon lekker rus. Ons sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly tot dan.

Five Pebbles op Piece of Africa
David M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Beslis 'n stukkie Afrika net om die hoek.

Was 'n fantastiese plek met sulke vriendelike gashere. Dit voel asof jy myle van die beskawing af is - so rustig - en die kothuis is so pragtig versier en toegerus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Definitely a Piece of Africa just around the corner.

What an awesome place, with such friendly hosts. The place feels like you are miles away from civilization, it's peaceful and the cottage is magnificently decorated and equipped.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you for your visit and kind words. Hope we see you here again soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Henry L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was baie hartlik en vriendelik ontvang. Die verblyf is uitstekend, skoon, netjies en die uitsig is baie mooi. Dit is die regte plek om net weg te breek en rustig te wees. Gaan vir seker weer daar kuier.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Dr Rusty N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Rusty N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Ek is bly julle het ons plekkie gekies vir julle wegbreek. Ons hoop julle kom gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Martie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons het heerlik uitgerus na liggaam, siel en gees. Analee en David het ons onmiddelik tuis laat voel. Die huisie was "spotless" met alles wat ons nodig gehad het vir die paar dae. Ons was op ons eie in die bos en kon stil word en net weer tyd spandeer om te rus, te dink en te bid. Ons het dit so nodig gehad.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Ek is so bly julle kon lekker rus. Ons sien uit om julle weer te sien.

Five Pebbles op Piece of Africa
Lizelle B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die netjieste en skoonste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.

Ons het heerlik gerus, baie dankie!

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Dankie. Baie bly julle het lekker gerus! :) Hoop ons sien julle gou weer.

Five Pebbles op Piece of Africa
Michelle E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome for couples for a quick getaway.

Had a fantastic day with my husband celebrating 12 years together. A very private and secluded place in the nature. It was nice for us to have this place and only it is only 1 hour's drive from Johannesburg. Felt like we were in another province. Amazing weekend we had.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Thank you, so glad you enjoyed it. :) Hope we see you here again, soon!

Five Pebbles op Piece of Africa
Luther P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luther P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die pragtige natuur.

As jy wil wegkom van die stad se gewoel en rus en vrede wil geniet is dit die plek vir jou. Los tegnologie by die huis en spandeer kwaliteit tyd saam met jou geliefde. Baie netjiese en skoon chalet en vriendelike diens.

Five Pebbles op Piece of Africa's terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly!

Five Pebbles op Piece of Africa
Mike V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

The view over the bush is great. Bring a hammock. Leave your electronic gadgets at home. Loved the silence and feeling of being the only people on earth.

Magriet R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet R
Saam met vriende

Absoluut heerlik.

Net wat 'n mens nodig het wanneer jy wil ontsnap uit die stad.

Caria B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ideaal geleë.

Die huisie is in die middel van die bosveld met baie privaatheid. Dit is ook toegerus met al die benodigdhede vir 'n naweek weg. Dit is baie netjies en ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die stad. Ook naby aan Cullinan.

Laurissa P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vredevolle omgewing om te herlaai in die natuur!

Baie dankie aan ons vriendelike gashere Annelee en David, vir 'n onvergeetlike naweek van rus en vrede in die natuur. Die chalet is uiters skoon en netjies, privaat, met goeie geriewe en mens kom niks kort nie. Ons sal dit definitief aanbeveel as 'n gunsteling wegbreek bestemming, vir sielsrus en ontspanning weg van die stadsgedruis. Weereens baie dankie!

Elsie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie P
Saam met vriende

Rustig, veilig, netjies. As jy 'n plekkie soek vir "afskakel" is dit wat jy hier kry. Alhoewel die spasie klein is, was dit netjies en gerieflik.

Baie gasvrye mense. As gevolg van 'n hofsaak kon ons nie finaal besluit of ons die bespreking kan neem of nie, sy was bereid om die plekkie vir ons uit te hou tot na 2 uur die middag. Ons het na 'n baie stresvolle 2 jaar en week in hof 'n plek gesoek waar ons net ons huweliksherdenking kon vier asook my verjaarsdag, wou nie tussen ander mense wees en ook nie 'n lang afstand reis nie. Dit is wat ons gekry het. Baie dankie.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutskloof 42, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKGiSYLdedmcakGeiV1cZCv5uryjhmmHvJptRTS9IvFMH1CYxUT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 42 Boekenhoutskloof Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.521862 28.424106
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!