Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Fonteine Park.

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir A Fonteine Park.
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rayniel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker good gasvryheid tops.

Ja, dit was goed. Die woonstel is goed uit een g. le.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense en het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig. Die swembad is mooi skoon. Ons het net baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en die plek is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Dankie vir 'n lieflike skoon plekkie! Alles wat mens nodig het vir 'n paar dae se oorslaap, is daar! Kon rustig slaap in 'n pragtige skoon bed en dan ruik die plek ook lekker! Aangename, vriendelike eienaar. Dit is ook loopafstand van winkels. Sal beslis weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Dankie Flip vir die ondersteuning en resensie. Maak gerus weer n draai by ons, baie welkom.
Groete Marilyn

A Fonteine Park.
Marius V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Besigheidsreis

Baie geleë.

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel is netjies en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Baie dankie, Marius, vir jouresensie. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Julle was net so aangenaam. Groete, Marilyn.

A Fonteine Park.
Hendrika T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir 'n vinnige wegbreek.

Baie vriendelike gasvrou, netjiese blyplek en baie naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Baie dankie Erika. Julle is net so great. Kom enige tyd weer. Dankie vir die resensie. Groete Marilyn

A Fonteine Park.
Lucille C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C
Gesin met klein kinders

Fantasties, genotvol, great tyd.

Dit was 'n lieflike naweek weg. Ons het gesoek vir 'n rustige, veilige plekkie en het meer gekry as wat ons verwag het. Ons het onsself baie geniet en sal beslis weer 'n draai maak en u aanbeveel vir andere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi Rulande was goed om julle te kon huisves. Baie dankie vir die ondersteuning. Groete

A Fonteine Park.
George S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Marilyn is baie vriendelik en behulpsaam.

Fonteine Park in naby alles. Het alles in wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi George
Baie dankie vir die resensie.
Julle is altyd welkom.
Julle was die beste gaste ooit.
Fonteine Park groete,
Marilyn.

A Fonteine Park.
Dewald H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Baie, baie dankie. Julle was baie oulike gaste. Maak weer so, julle is baie welkom.

A Fonteine Park.
Gideon K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon K
Enkelreisiger

Lekker oornagplek. Alles wat mens nodig het was daar.

Vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Ideaal vir oornag vir 1 persoon of man en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar Gideon. Dit was lekker om jou te kon huisves. Groete

A Fonteine Park.
William C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C
Besigheidsreis

Lovely.

Loved my time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi, you are so welcome. Keep in contact, and it was also lovely to have had you with us.

A Fonteine Park.
Diana J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J
Gesin met tieners

Heerlike rustige verblyf naby alles.

Vriendelike hulpvaardige gasvrou. Skoon netjiese verblyf. Rustige veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Baie dankie Diana jy is altyd welkom. Julle was ook so aangenaam en n plesier om julle te kon huisves. Ons maak weer so.

A Fonteine Park.
Dalein M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plekkie, net jammer langs 'n baie besige straat.

'n Oulike plek, die nodigste was daar. Tannie was baie vriendelik, bure het net gebou en breek en langs 'n baie besige straat, afhangede van elke persoon se reisplan of vakansie plan sal ek sê is 'n goeie plek om te oor nag vir 'n dag of 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hier die tyd van die jaar bars Hartenbos uit sy nate en wat die breek en kap aan betref kan ek ongelukkig nie voor help nie siende dat sy water pyp dringende aandag nodig gehad het. Besoekers is altyd welkom en ons dankbaar om hulle te kan ontvang. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en all voorspoed vir die jaar 2022.

A Fonteine Park.
Patrick C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C
Besigheidsreis

It was good and very quiet.

I would recommend this place to my colleagues. It is affordable and close to where we do business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi, you are most welcome. Thank you for the recommendation.

A Fonteine Park.
Angelique O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, naby geleë aan nodige winkels en die strand.

'n Opwasarea en werksoppervlak sal dit aansienlik makliker maak vir selfsorg doeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi Angelique. Baie dankie vir die resensie en kommentaar.

A Fonteine Park.
Pieter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons was baie in ons skik met ons verblyf gewees. Alles was netjies en die eienaar en gesin was absoluut wonderlik. Baie vriendelik en hulle het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak. Sal beslis weer die eenheid bespreek vir die volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Beste Pieter en Babie.
Dankie vir die resensie.
Was so lekker om julle te kom huisves.
Kom gerus weer.
Mooi dag.

A Fonteine Park.
Talita P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, netjies, goed toegerus en die vriendslikste verwelkoming.

10 uit 10 vir elke aspek! Ons is so vriendelik verwelkom, die eienaars is hartsmense, so ons vakansie het op n hoë noot begin. Die plekkie se ligging is naby aan alles en die kompleks se sekuriteit was fantasties. Baie goed toegerus, netjies en skoon en ons het niks gekort hier nie! Sal die plekkie beslis aanbeveel vir ’n wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Hi, julle,
Baie baie dankie vir die resensie.
Twee pragtige mensies, kom gerus weer.
Julle voel soos familie vir ons.
Was bevoorreg om julle by ons plekkie te kon laat bly.

A Fonteine Park.
Igelene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igelene B
Enkelreisiger

Was baie lekker en het gerus.

Was baie lekker en is baie rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Bly hy kom lekker rus.

A Fonteine Park.
Jaco G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek.

Die gasvrou het van dag een af met ons gekommunikeer en deurgaans seker gemaak dat alles in orde is en dat ons gemaklik is, die verblyf is baie sentraal geleë en baie veilig. Ons sal beslis weer gaan. Die verblyf is slegs toegerus vir een of twee mense, maar die gasvrou het spesiaal reëlings getref om ons 4-jarige seun ook te akkommodeer sonder enige ekstra kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Fonteine Park. se terugvoer

Beste Jaco. Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker o. julle hier te kon huisves. Voorspoed vir 2021.

A Fonteine Park.
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fb9361ba23d7e4e1aa225c629ca35b16a4a40a51dad804d4172e71330a9fccf24b4a60ef8e7c47f1a6037dede620287eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem