Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Fonteine Park.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fonteine Park in Mosselbaai bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Fonteine A bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed in die slaapkamer en die eenheid het ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas. Die eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik. Krag is ingesluit indien Fonteine A afsonderlik bespreek word.

Fonteine B het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die eenheid het ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die braai is op die stoep.

Albei eenhede bied braaigeriewe, DStv en die eenhede kan saam of apart bespreek word. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir A Fonteine Park.
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Ligging

  • Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Fonteine Park. het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fb9361ba23d7e4e1aa225c629ca35b16a4a40a51dad804d4172e71330a9fccf24b4a60ef8e7c47f1a6037dede620287eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem