Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints of Knysna

Selfsorg
Down to Earth - Grondvloer Gesinswoonstel
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is gerieflik ingerig vir 'n gesin van 4 en is op die onderste verdieping. Dit het 'n privaat ingang wat lei na 'n ruim oopplan-vertrek met beddens en 'n sitarea. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, nog 2 enkelbeddens wat opgeslaan kan word, en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder het die eenheid 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekgoed. Daar is ook 'n privaat onderdak-houtdek met 'n ketelbraai, pragtige uitsigte oor die strandmeer, tuin en swembad. Die sitkamer het banke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ten volle toegerus, maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heads Up - Boonste Woonstel
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n privaat ingang en houtdek/balkon met 'n ketelbraai en lieflike uitsigte oor die strandmeer, tuin, swembad en omgewing. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledig en suite-badkamer. Die sitarea het 'n slaapbank. Daar is 'n gerieflike sitkamerstel, TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekgoed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ten volle toegerus, maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Featherbed Ateljeewoonstel - met kombuisie
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n privaat dek, koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort en bied lieflike uitsigte oor die omliggende area. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ten volle toegerus, maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5yMDCC19zpuisykrNOJphaUSQv6LGpl6SecP3pDDwrLpehxDg5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 21 Boekenhout Street Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.037857793962 23.071171045303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem