Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints of Knysna

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Footprints of Knysna
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erica V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en mooi en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met tieners

Rustig, netjies, goed toegerus.

Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy kan benodig, dis skoon en rustig. Kathryn is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Hi Lizelle

Thank you for taking the time to give us such lovely feedback and a wonderful review. I appreciate it very much. It was a pleasure to have you and the family share our home away from home at Footprints. Thanks and all the best for 2024.
Kitty and the pupsters.

Footprints of Knysna
Anneline W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline W
Saam met vriende

Peaceful and quiet. Just what we needed.

Kitty was an amazing host. Friendly and very helpful. The apartment was neat and we absolutely loved the decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you for your visit and the wonderful way you still enjoyed yourselves despite the really awful weather that weekend. Really hope to see you again when you can get out and about in Knysna more. Take care and best wishes for your future projects.

Footprints of Knysna
Hugh W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was een nag verblyf.

Baie goeie diens, sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. It was lovely to meet you both.
Regards. Kitty

Footprints of Knysna
Jenny N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing venue with a very friendly, helpful host.

We travelled to Knysna for a sporting competition. The venue was great! We were informed when loadshedding would be happening and lamps were provided. There was good Wi-Fi that was not interrupted during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you Jenny for such positive and relevant comments and feedback. Grateful that you enjoyed your stay here and that our Loadshedding efforts are appreciated. Hope to see you again. Kitty and the Hounds.

Footprints of Knysna
Herman H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik en elke sent is die moeite werd.

Dit was 'n asemrowende ondervinding en die verblyf was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Herman, it was an absolute delight having you here. What a joyful time. We are so glad you fell in love with Knysna and look forward to seeing you again. Hope all your plans come to fruition. Regards, from Kitty, Danny and the doggies.

Footprints of Knysna
Sophia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, cosy, en asemrowend mooi.

Die host was baie gaaf en was baie behulpsaam. Ons het soveel plekke gesien en geniet omdat sy ons leiding gegee het. En daar was geen ongemak wat betref die koue weer wat ons in die aande gehad het nie. Ons was uitgesort en lekke warm. Dankie vir alles Kitty. Jy's pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you, Sophia for taking time to give such a lovely review of your stay with us. We are so glad you had a good time and that you felt cozy and comfortable. So pleased you enjoyed our hints of what to see and do enjoyed Knysna and surrounds. It is always a pleasure to share our lovely town with lovely people. Thanks again.

Footprints of Knysna
Cathari-ann H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cathari-ann H
Enkelreisiger

Eienaars is lastig!

Ek was nie eers gedurende die dag hoegenaamd daar nie en nie eers 'n voertuig gehad wat oornag gestaan het nie. Die waterdruk na die eenheid is so laag ek kon nie my hare afspoel nie. Moes uitklim en water in die bad tap, wat opsig self lank geneem het, om te kon was. Nodeloos om te se ek het net 1 keer daar probeer gewas. Ook 'n nag voortydig in 'n ander plek gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Your daughter frequently visited during your stay and parked her SUV in our carpark/driveway in such a way as to obstruct other guests’ access to parking bays. We brought this to your attention.
You did not mention any water problems at any time during your stay – if you had we could have investigated. Both the guests before and after you have experienced no problems with the water pressure and our Plumber cannot find any issue. Perhaps the system got drained or created an air lock.
May we suggest that in future you discuss issues in a direct and open manner with your hosts so that there are no misunderstandings regarding house rules

Footprints of Knysna
Kaylen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste plekkie ooit ons het dit vreeslik geniet, 'n die dame was baie behulpsaam en vriendelik.

Ek sal enige tyd weer 'n bespreking daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you Kaylen. We are glad you had a wonderful weekend. Hope to see you again.

Footprints of Knysna
Jemimah M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jemimah M
Saam met vriende

The view was absolutely amazing.

The only problem was the weather, we couldn't enjoy the beautiful pool, but for sure next time. Kitty is the friendliest host I have ever met. Will for sure stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Hi Jemimah,

Thanks you so much for sharing your special time with us. We will try and order some decent weather for next time so you can enjoy the pool. Have a wonderful festive season. Love Kitty

Footprints of Knysna
Christo V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en netjies.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you for your kind words and positive review. It is always a pleasure to host such wonderful guests! Hope to see you again. Kitty and Danny and the Doggies

Footprints of Knysna
Heno S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was heaven on earth.

In all of my experience of travelling this was certainly the best of the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review and we are so glad you enjoyed your stay with us. Would certainly love to see you again. Take care.

Footprints of Knysna
Johan O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig van die dek af. Selfs in die oggend as dit misting is, is dit baie lekker om buite te staan vir jou koppie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you for spending time with us and we are so glad you enjoyed the view and accommodation. We are glad we could give you a safe space to be whilst you were here and hope that your future trips to Knysna, and your own place, will be enjoyed for years to come. Best Wishes.

Footprints of Knysna
Petrus L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker. Vriendelike diens en gasvry.

Vriendelike diens. En die eienaars ongelooflik vriedelik en gasvry. Mens voel tuis. Ligging ongelooflik en netjies. En beplan klaar volgende vakansie by Footprints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. It was super having you at Footprints and we are so glad you had a good time here despite the confines and constraints of our Covid life!
We hope to be able to welcome you to our home away from home again. Take care.

Footprints of Knysna
Monique D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D

Rustige atmosfeer. Gemaklik en netjies.

Kitty en Dannie is vriendelike en gasvrye mense. Hul gee baie om vir hul gaste se gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks so much for taking the time to give such lovely words. It was an absolute pleasure to have such lovely people sharing our space and able to enjoy family time.
Take care and stay safe.

Footprints of Knysna
Marietjie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was iets besonder van die dek af.

Die swembad was ook ’n lafenis. Die verblyf was meer as wat ons verwag het. Beslis waarde vir jou geld. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam oor die beste eetplekke en dinge om te gaan sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks for your fantastic review. It was so lovely during December and holidays to have such wonderful families and people at Footprints. Glad you enjoyed the pool and atmosphere. We really loved sharing our home and space with you. Thanks for taking the time to give your feedback.
Best wishes from,
Kitty and Danny.

Footprints of Knysna
Christelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik met lieflike uitsig.

Kitty het ons gasvry ontvang in ysige weer. Die plek is goed toegerus met verwarmerpanele in die sit- en slaapkamer en 'n elektriese kombers. Wat 'n pragtige uitsig vandag die houtdek! Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks for your kind words and review, Christelle. I hope that on your next trip to Knysna the weather is kinder! I am glad you were warm and comfortable and that the sun shone a little on your departure day to allow you to enjoy the view.

Footprints of Knysna
Lucy F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy F
Enkelreisiger

A wonderful place to stay.

This was my second time here and I had a wonderful time again. The host is very knowledgeable and makes you feel very welcome. The location is ideal and an excellent base to explore the area. I hope to go back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Lucy it was so good to see you again and hopefully we can make it 3 times and that next time you can venture up to Addo as well. Always good to have guests who are enthusiastic and relaxed and we are glad you enjoyed your stay.
Best wishes.

Footprints of Knysna
Zeneatha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeneatha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing with no complaints at all.

Footprints of Knysna was spectacular. It was clean, private, safe and it had the best view ever from the patio. We enjoyed every moment. The owner was friendly and extremely helpful. She recommended places to eat, things to do and so much more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

It was such a pleasure to host you both. I hope you carry wonderful memories forward into your life together and wish you many, many blessings for the future.

We would love to see you again in the future.

Footprints of Knysna
Terries M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Terries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek het dit geniet daar, was 'n fantastiese ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Ek is so bly dat jy, jouself geniet het en ek hoop om jou weer vir 'n ander fees te sien.

Footprints of Knysna
Linda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Die ontvangs was goed. Gasheer het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel en baie pamflette gegee om Knysna te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us such a lovely review. It was very pleasant to have you stay with us and we really do hope to see you back here.

Best Wishes

Footprints of Knysna
Martin G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Footprints of Knysna is 'n baie lekker plekkie, binne minute van alles af, maar ook heerlik in 'n stil straat. Baie netjies, skoon en gerieflik. Kitty het baie info oor wat om te doen, waar om te gaan ens, en deel graag die info. Sal enige tyd aan hoeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks so much for taking the time to review your stay with us. We have been blessed with many delightful guests this season and it is a pleasure to share our space with such positive people. I am glad that you enjoyed your stay and the area in general and that we had such beautiful weather during your stay. Sorry cannot respond in Afrikaans as nie se goed nie! Hope to see you again. Your words are much appreciated. Regards. Kitty

Footprints of Knysna
Fräulein D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fräulein D

Fantastiese plekkie.

Footprints of Knysna is in 'n veilige en rustige omgewing. Baie goeie vriendelike diens. Ek beveel definitief vir Footprints of Knysna aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige woorde en vir die tyd om so 'n fantastiese oorsig van u verblyf by ons te gee. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en het ons tuin baie geniet. Ek hoop jou reis tuis was veilig en aangenaam.

Footprints of Knysna
Zahiedah T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahiedah T
Gesin met klein kinders

Location was perfect. Service was good and staff was very friendly.

Had a wonderful time at footprints of Knysna. Just a pity my stay was too short. Will be back next year if not sooner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks Zahiedah for taking the time to review your short but sweet stay with us. It was super having you and family share our home and space and certainly would love to see you again for another festival or for a relaxing holiday stay. Thank you for making our job easier by being such an easy going group of people. Best wishes from Kitty and Danny.

Footprints of Knysna
Willem S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Footprints of Knysna is regtig jou huis weg van die huis af!

Wat 'n oulike gastehuis. Vanaf aankoms tot ons vertrek is ons baie vriendelik met opregte warmte behandel. Die gasheer en gasvrou is fantasties en het ons met baie raad bygestaan oor eetplekke, wat/waar om te besoek, idees vir rondry, stopplekkies ens. Die kamer is pragtig versier en alles waaraan ek kan dink was in die kamer beskikbaar. Die huis is in 'n veilige omgewing en naby kruidenierswinkels. Ons kan dit aanbeveel vir 'n vinnige oorslaap of 'n langer "self-catering" bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Liewe Willem, baie dankie. My Afrikaans is nie so goed nie, maar dankie vir die herinneringe en dat julle sulke pragtige gaste was. Ons hoop om jou weer te sien. Totsiens.

Footprints of Knysna
Jadrean J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadrean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

'n Lekker plekkie om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thanks for taking the time and trouble to give us a lovely review. So glad that you were comfortable. We hope to see you back, with better weather.

Footprints of Knysna
Tones F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tones F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend. Ons sal weer soontoe gaan.

Hierdie plek is beslis aan te beveel. Ons was baie gelukkig en tevrede wat vir ons aangebied is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Dankie Tones vir die tyd om ons 'n wonderlike resensie te gee.We are so glad you enjoyed your stay. It was a pleasure sharing our space with you and definitely hope to see you again. Regards. Kitty

Footprints of Knysna
Candice Williams W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Williams W
Gesin met klein kinders

Prachtig.

Mooi plekje, zeer netjes. Uitzicht vanaf balcon uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you Candice, for taking the time to write a lovely review. We are so glad you enjoyed your stay with us in our family accommodation. We hope to see you again. Regard, Kitty and the pups.

Footprints of Knysna
Wessel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik in 'n prag omgewing.

Wonderlike en gasvrye ontvangs gehad dis die moeite werd om na Kitty te luister vir advies oor eetplekke en waarheen om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Dankie Welma vir die tyd om ons 'n wonderlike resensie te gee. Ons is so bly dat u verblyf by ons gemaklik was en dat u geniet het om Knysna en omgewing te verken. Dit was 'n plesier om ons liefde van die omgewing en dinge te deel en met u te sien. Best wense vir 2018, Kitty.

Footprints of Knysna
Karina B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend gastehuis.

Baie dankie, dit was lekker om daar te bly. Ons het gemaklik gevoel en dit was lekker rustig. Ons sal volgende jaar weer daar bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Dear Karina,

Dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n wonderlike resensie te gee. Ons is bly u het u verblyf geniet en sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Kitty en Danny

Footprints of Knysna
Lood O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanaf ons eenheid was fantasties.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en ons eenheid was so mooi. Die eienares Kitty was so behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us such a special review. It was lovely having you both here and I am so glad that you enjoyed the view and accommodation. I will never forget the Cactus! Stay well and travel lots.
And now, my attempt in Afrikaans assisted by Google!
Baie dankie vir die tyd geneem om ons so 'n spesiale resensie gee. Dit was lekker om jul albei hier te gehad het en ek is so bly dat jy die uitsig en verblyf geniet. Ek sal nooit die kaktus vergeet nie! Mooi bly en reis baie.

Footprints of Knysna
Shawn S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn S
Enkelreisiger

Good value for money and a great place.

This place is the best, if you want to get away from the city life and need a well deserved brake, this is the place to stay. Friendly people, very relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en 'n wonderlike plek.

Dis die beste plek as jy wil wegkom van die stad af en 'n lekker ruskans wil neem. Vriendelike mense, baie ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Many, many thanks Shawn for your positive review and feedback. It was a pleasure having you around and we are so glad that you felt so at home and were able to relax and explore our surroundings and spend time away from the hustle and bustle of Gauteng life. We definitely hope to see you back.
Best wishes.
Kitty

Footprints of Knysna
Lulu E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, pragtige view.

Ons was in die Blou Kamer. Sal weer daar bly. Kan die kamer aanbeveel. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Footprints of Knysna se terugvoer

Dankie Lulu! Jy en Moody was baie welkom. Jammer oor die effense goor winter weer, maar bly jy kon alles sien en geniet wat jy wou!
Lekker reis verder.
Groete, Marie

Footprints of Knysna
Belinda H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Eienaar baie gasvry.

Ek en my gesin het 'n wonderlike langnaweek gehad. Ek kan definitief hierdie gastehuis aanbeveel. Eienaar het ons dadelik welkom laat voel. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5yMDCC19zpuisykrNOJphaUSQv6LGpl6SecP3pDDwrLpehxDg5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 21 Boekenhout Street Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.037857793962 23.071171045303