- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forest Creek is in 'n kloof in die Steenkampsburgberge, aan die eindpunt van die Drakensberge geleë. Die kloof word getemper deur 'n tapyt van bossies en bome wat in die malaria-vrye area groei.
Op hierdie pragtige perseel voorsien Forest Creek in almal se behoeftes - van luukse gaste-suites tot die hoof-lodge en selfsorg-opsies. Neem asseblief kennis dat die lodge-suites nie aan die hoof-lodge grens nie om sodoende jou privaatheid te waarborg. Dis slegs 'n kort stappie vanaf die gemeenskaplike areas. Ons is 'n toevlugsoord vir wittebroodsduifies aangesien gaste geïnspireer sal word deur die romanse van dié ongelooflike eksklusiewe en privaat plek. WiFi is beskikbaar op aanvraag of gaste kan hulle eie draagbare 3G-koppelaar vir 'n internet-konneksie bring.
Vir die internasionale reisiger bied Forest Creek Lodge die ideale plek om te ontspan na 'n lang vlug. Ons is net 130 km van die Krugerwildtuin af. Geniet die spa-behandelings by die privaat Forest Spa, of geniet bloot die rustigheid van die bosveld. Daar is 'n privaat aanloopbaan net 8 km van die plaas af, en ons kan 'n pendeldiens tussen die aanloopbaan en Forest Creek Lodge voorsien. Smul aan 'n 4-gang d'hôte aandete by kerslig in die eetkamer.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 14
Ligging
- Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Forest Creek Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom