Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Lane

Forest Lane Eenheid 3
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 nie.
Let wel dat Eenheid 3 nie 'n selfsorgeenheid is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 1
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het gratis WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het paneelverwarmers en is ideaal vir die wintermaande.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 nie.
Let wel dat Eenheid 3 nie 'n selfsorgeenheid is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Lane Eenheid 2
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Forest Lane Eenheid 2 is 'n luukse suite met 'n privaat ingang, 'n stoep, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kaggel vir koue wintersaande en 'n TV net Netflix.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 nie.
Let wel dat Eenheid 3 nie 'n selfsorgeenheid is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f83d57301285e493287919788e1ef7e482ab97b45473567751c2d492ecff9cdfb53261f26fffa3a676beaa89b85df5dcde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem