LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Lane | LekkeSlaap
+28

Forest Lane

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Forest Lane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
John L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, met alles wat nodig is. Met uitmuntige diens.

Dankie julle. Ons het lekker geslaap.

Forest Lane's terugvoer

Dit was n absolute voorreg om julle as gaste te ontvang het.
Baie bly julle het dit geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Wendy S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

We enjoyed our stay and found the accommodation to be perfect.

Forest Lane's terugvoer

Thank you, Wendy.
Glad you enjoyed your stay.
Be safe till next time.
Friendly greetings,
Helena.

Forest Lane
Cornelius P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld terwyl jy dit geniet.

Uitstekende Knus, veilige plek om sonder steurnis jou verblyf te vervolmaak. Hier kan jy ontspan en die omgewing verken.

Forest Lane's terugvoer

Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Baie bly julle het dit geniet.
Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jaco W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig met 'n wonderlike uitsig

Sien sterre.

Forest Lane's terugvoer

Jaco, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang het. Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marcell E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at Forest Lane and would highly recommend it, will definitely be back again.

Our hosts were absolutely lovely, very caring and helpful and we appreciated their kindness. Beautiful little cottage with the most beautiful scenery and surroundings.

Forest Lane's terugvoer

Marcell,
Thank you for your amazing review.
We loved having you as guests, and hope to see you again soon.
Friendly greetings from all of us at Forest Lane

Forest Lane
Stefan T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Eenheid was pynlik netjies en skoon. Eienaar het kom hoor of als aanvaarbaar is nadat ons in is en verder geen kontak - regtig 'n privaat stukkie verblyf. Heerlik ontspan en na genoeg om te loop na als. Heerlike verblyf vir egpaar.

Forest Lane's terugvoer

Stefan,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Nadya R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Die rustige atmosfeer van die bome en berge skep die geleentheid om te herlaai vir die veeleisende realiteit wat wag na 'n besige eerste paar maande van 2021. Die netjiese eenheid is alles wat nodig is om die kuier in Clarens die beste nog te maak.

Forest Lane's terugvoer

Nadya
Baie bly jul kuier het aan al jul verwagtinge voldoen.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Henri M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, privaat en sentraal

Houthuisie in 'n hoek van die tuin. Baie privaat en ver van enige ander gaste af. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Forest Lane's terugvoer

Henri,
Dit was n voorreg om julle as gaste te gehad het.
Baie bly julle het dit geniet, en lekker gebly.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Anet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorpie met kosmostyd en sonneblomme, en dan die omgewing!

Die eenheid het absoluut alles wat mens nodig het. Dit was heerlik.

Forest Lane's terugvoer

Anet,
Baie bly julle het ons mooi dorpie en die asemrowende mooi omgewing geniet.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Antoinette L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, opregte hartsmense.

Ons was hartlik verwelkom en die eienaars het ter alle tye ons welkom en gerus laat voel. Dit was n fantastiese week.

Forest Lane's terugvoer

Antoinette
Baie bly en dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
Dit was n voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.
Helena

Forest Lane
Albert R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik en netjies.

Baie dankie vir die vars blomme en die sagte sagte spierwit beddegoed. Als was perfek. Dankie ook vir jul vriendelikheid, en die kommunikasie vooraf. Ons het ook die vinnige WiFi waardeer.

Forest Lane's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Dit was n groot plesier!
Vriendelike groete
Bly veilig.
Helena

Forest Lane
Ronell V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir pragtige plekkie. Alles wat jy benodig is daar. Loopafstand van alles.

Helena baie dankie vir jou vriendelikheid. Al die tips en blomme en sommer alles wat jy ekstra vir ons gedoen het. Sterkte vir jou en jou familie. Vriendelike groete.

Forest Lane's terugvoer

Dit was n voorreg en groot plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Robert L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Saam met vriende

Beautiful and relaxing.

The venue is beautiful and the accommodation exceeded expectations. Security was good.

Forest Lane's terugvoer

Robert it was a pleasure to welcome you to Forest Lane.

Forest Lane
Andries L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Ek sal beslis aanbeveel! Die groot tuin en onder-dak parkering maak die ervaring selfs nog beter.

Lieflike area wat stapafstand vanaf die dorp is. Baie snoesige verblyf, met als wat mens nodig het. Goed ingerig. Het elke oomblik geniet!

Forest Lane's terugvoer

Andries,
Ons opregte dankie vir n uitstekende terugvoering.
Dit was n absolute plesier om julle as gaste te gehad het. Ons poog werklik om net die beste aan te bied aan ons gaste en hul verblyf so aangenaam en ontspanne as moontlik te maak.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bly veilig tot volgende keer
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jp D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies.

Groot tuin om in te loop. Mooi view en baie netjiese plek om in te bly

Forest Lane's terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Petro S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig, puik.

Pragtige tuin. Lowergroen.

Forest Lane's terugvoer

Petro,
So bly julle kon ontspan en heerlik rus. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Mathilda P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda P
Saam met vriende

Heerlik gekuier, dankie Helena.

Pragtige plek met 'n uitsig op die berg. Mooi skoon verblyf, ons kom weer kuier.

Forest Lane's terugvoer

An absolute pleasure. Till next time stay safe from all of us at Forest Lane Clarens.

Forest Lane
Pieter V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Forest Lane is the perfect choice for accommodation in Clarens. It is situated within walking distance of the restaurants and shops - we loved it!

Forest Lane's terugvoer

Pieter,
Thank you for the great review. As soon as life becomes normal again, we plan to upgrade.
Stay safe
Helena

Forest Lane
Ria E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aangename verblyf. Baie tuis laat voel met ons vriendelike ontvangs Onverbeterlik.

Forest Lane's terugvoer

Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Petro S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Pragtige plek, vriendelike behulpsame diens.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel as iemand 'n plekkie in Clarens wil besoek.

Forest Lane's terugvoer

Baie dankie Petro. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Corneille R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en ons sal dit definitief aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer daar kom bly.

Forest Lane's terugvoer

Kriek en Emma
Baie bly die eenheid het aan al jul verwagtinge voldoen. Dit was heerlik om julle te ontmoet, en hoop dat julle spoedig weer sal kom kuier.
Vriendlike groete
Helena

Forest Lane
Raymond M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en oulike verblyf in ‘n wonderlike dorpie.

Baie mooi eenheid wat netjies en skoon is. Die eenheid is baie privaat en het alles om 'n naweekwegbreek baie gemaklik te maak, soos die luukse groot bed, goed uitgeruste kombuis, elektriese komberse, elektriese muurverwarmer en gaskaggel. Baie vriendelike ontvangs en interaksie gehad met Helena wat uit haar pad gaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die gastehuis is baie naby aan die hoofgedeelte van die dorp en is maar net 5 minute of so se loop tot al die restaurante en winkels.

Forest Lane's terugvoer

Raymond dit was n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en hoop om weer spoedig van julle te hoor.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUow4q23RTI5PrGGvcuk8g3GbROFkpdJX47mOGCmrjrh4znFXK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!