LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forever Clarens | LekkeSlaap
+40

Forever Clarens

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Forever Clarens
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Clarisse F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse F
Saam met vriende

Heerlik.

Sal dit beslis aanbeveel, baie mooi netjies en stap-afstand van die dorpie af. Ons het heerlik gebly!

Lizette D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Dalk het ons die skakelaar nie raakgesien nie, maar 'n lig buite by die deur waar 'n mens inkom, sal baie help. Anders puik!

Ronell W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell W
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier en tuis gevoel.

Die admin is baie goed. Ek is voor die tyd gekontak met alle inligting wat ek sou benodig en als het glad verloop. Baie skoon en netjies en voldoende toegerus. Miskien net in baie koue weer 'n ekstra kombers in die eenheid sit? Daar is 'n verwarmer, maar ek wou nie met een slaap wat aan is nie. Lekker stil en ek het heerlik gerus.

Antonette B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike snoesige plekkie.

Ons was in Forever Inspired. Pragtige berguitsig met braaier. Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon.

Ida V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike akkommodasie.

Dankie Jaco en Myrna vir julle ekstra moeite om te sorg dat ons en familie 'n heerlike naweek kon geniet. Ons blyplekke was uitstekend toegerus -stil, netjies en veilig. 'n Groot bonus is die daaglikse skoonmaakdiens - dankie.

Marelize R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R
Saam met vriende

Beste in Clarens.

Ons gaan 2 keer vir die afgelope 6 jaar Clarens toe en bly elke keer by 'n ander plek. Forever Clarens is sowaar die beste plek waar ons al ooit gebly het. Ruim, skoon, netjies, als wat mens nodig het en loopafstand van alles. Dis ons 2de keer wat ons by Forever Clarens in Blessed tuisgaan en ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Ansie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker gewees. Sal beslis weer gaan.

Lisa A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A
Saam met vriende

Lovely home, close to the town.

We had a wonderful weekend, we were close to the town and could walk and did not have to drive. House is clean and comfortable

Michael B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Baie gerieflike plek.

Mariska F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek.

Baie dankie vir die verblyf, perfekte plek vir ons familie gewees. Sal beslis weer kom kuier.

Lerato M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met vriende

Exceptional.

It was a delight to stay at Forever Clarens. We had problems with our hot water, and as soon as I alerted Jaco he attended to our problem ASAP. We had no issues with our key collection as well. They kept checking in on whether we were still alright! The Forever blessed apartment was beyond our imagination. Should I decide to travel to Clarens in future, I'm definitely booking with them again!

Patrick H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, bekostigbare verblyf.

Netjiese verblyf wat voldoen aan al die verwagtinge. Kan dit beslis aanbeveel.

Helena B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang by Forever Clarens - die eenheid was netjies en skoon en daar was melk en koffie beskikbaar toe ons ingestap het.

Dit is baie sentraal geleë en baie rustig en veilig - ons het ’n lieflike wegbreeknaweek beleef en sal vir seker weer terugkeer na Forever Clarens. Dit was baie stil en niks het ontbreek nie. Wat ek wil uitlig is die heerlike, goedversorgde bed - dit is belangrik om ’n goeie bed te hê en dit tel nogal baie punte by ons. Wanneer ’m ,ems wehbreek van die besige kantoor is om te gaan rus ’n groot lekkerte. Iemand kom in om alles skoon te maak en dit was ’n groot bederf - die vrou wat die plek skoongemaak het was baie vriendelik. Ons sal vir seker teruggaan na Forever Clarens.

Michelle I - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker weer, baie lekker geslaap en die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Mooi skoon en netjies!

Baie lekker en mooi!

Elmarie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met vriende

Pragtige blyplek, goed ingerig!

Baie netjies en skoon blyplek, genoeg parkering en baie goed ingerig. Ons kon goed gebruik maak van die selfsorggeriewe. Die skoonmaak diens elke dag is so 'n bederf. Sal beslis Forever Clarens aanbeveel!

Reinette D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette D
Saam met vriende

Heerlik gekuier, sal die Forever Blessed huis waarin ons gebly het, definitief aanbeveel.

Die huis is uiters netjies en smaakvol gemeubuleerd en baie ruim. Die kombuisware is absoluut alles en nog meer wat jy ooit sal nodig hê. Die huis is binne loopafstand na al die restaurante en winkeltjies. Ons was nogal bekommerd oor die ligging en het verwag dat omdat dit so naby restaurante en kuierplekke is, dit raserig kan wees, maar ons moet eerlikwaar sê, dit was regtig baie stil en rustig. Ons het absoluut geen probleme gehad met die verkryging van die sleutels na ure nie. Regtig puik en hoogs aanbeveel.

Tamryn D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn D
Saam met vriende

Stunning place.

Well maintained, perfect location, and definitely value for money.

Ian C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met vriende

Excellent place to stay

Great accommodation, really enjoyed ourselves. Only complaint was no SA rugby included in the DSTV package. But if you are not a rugby fan, I highly recommend staying here.

Charles P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en Vrede

Heerlik gekuier in 'n puik eenheid. Alles wat jy nodig het is daar. Tot `n ingeboude braai vir die koue wintersaande. Ons agente was ook puik. Well done Jaco en Myrna. Dit is mense soos julle wat ons kuiers lekker maak.

Johan R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne en geselig.

So naweek weg doen goed vir jou siel. En Forever Clarens was die perfekte plek om te bly om die batterye te herlaai.

Ruan K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging

Great ligging en prys, ook baie mooi eenheid, net ongelukkig geen dak lig nie wat effens vreemd was Ook nie agtergekom toe ek boek dat daar nie 'n stort is nie maar om eerlik te wees die ligging en prys maak op vir dit, sal net steeds verkies om 'n dak lig te he in die leef area

George F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

We stayed for 3 nights over the weekend. Great place just a few minutes' walk from town. Place has 2 double beds and 2 singles. Well equipped with all you need. No aircon, so it might be hot during summer. Braai inside and outside was awesome. Place needs a bit of maintenance though - ceiling in master bedroom, visible mould in second en-suite shower - passage floor leaning to right. WiFi signal was weak and inconsistent.

Willie M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M
Gesin met klein kinders

Netjies.

Die eenheid was baie mooi skoon en netjies, dink net die matte in die eet- en TV-kamer kort bietjie updating, maar verder was dit baie netjies en gerieflik naby aan als. Kan die plek aanbeveel en sal selfs weer daar gaan kuier.

Anri v - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ons het 'n heerlike, rustige wegbreek-plekke gesoek en het dit definitief by Forever Clarens gevind. Sal dit enige tyd vir ons vriende en familie aanbeveel.

Maria V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, pleasant and walking distance to all main attractions in town.

Will go there again.

Willem E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met vriende

Heerlike blyplek, stapafstand van winkeltjies.

Ons het heerlik gebly, het die huis baie gerieflik en goed toegerus gevind. Ons kon braai, al het dit kwaai gereën tydens ons verblyf daar.

Ernie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernie L
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik ontspan en lekker geslaap in die woonstel.

Die Hopeful woonstel is goed toegerus. Ons kon onder die afdak parkeer. Die slaapbank in die leefvertrek is perfek vir 2 kinders. Ons het baie gehou van die braaidek buite met sy groot sambreel. Vandaar het 'n mens 'n mooi uitsig op die berg. Hopenlik maak ons eendag weer 'n draai.

Dianne N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dianne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

No closet. Not allowed to smoke in the room so had to sit on bricks outside. I felt I overpaid for what I got.

Easy walking distance to town. Secure. No closet to unpack my clothes - just a hanger with some hooks over the door. Some outside chairs would have made a difference instead of having to sit on bricks outside to smoke. Although it was serviced, it was just dishes, bed and bathroom. She didn't sweep the lounge or plump up the couch cushions. We stayed at Forever Hopeful which is the smallest unit in the complex. I visited friends at other self-catering units and in comparison, this room is not value for money.

Forever Clarens's terugvoer

Hi Dianne,

We are disheartened by the fact that you felt that you did not receive value for your money, in the little bit more than a year that we have been operating you are the first guest that has indicated that they felt that way and we certainly want to make sure that no future guests have the same experience.

We have 4 different units, each with different characteristics and features as per our listing. We believe that our listing on all booking platforms, i.e. the descriptions and photos, accurately reflect our units. This fact has been confirmed by a large number of guests across a number of booking platforms.

As per the listing for this specific unit, Forever Hopeful, it is a one-bedroom unit, with a full bathroom, lounge and kitchenette and as per the description and photos, there is no outside smoking area specifically for this unit. There are however chairs provided within the unit, next to the TV cabinet, which are “outside chairs” that can be utilized should you wish, we apologize if the chairs were not visible to you.

All our units are strictly non-smoking as indicated on our listing. Unfortunately, we do not allow smoking in the units to ensure that non-smoking guests can also enjoy our accommodation and facilities. For us, this is a big health factor.

The fact that there is no closet in this unit has been addressed. We ordered a custom-made closet that matches the rest of the furniture, which was delivered on Tuesday the 15th of October. Having the custom-made furniture manufactured, unfortunately, took a bit longer than expected, this is however now resolved. We apologise for the inconvenience in that regard.

Regarding the service of the unit, Paulina has been with us since the start and our best reviews from guests are about her friendliness and great service. We will follow-up with her.

Should you wish to return to Clarens in future, kindly contact us if you have questions regarding any of our listings.

We do hope however that you appreciated the fact that we accommodated your late amendment to your reservation.

Have a lovely day.
Jaco and Myrna Viviers.

Forever Clarens
Chanelle E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Stil, skoon en rustig by blyplek. Ontvangs was goed en professioneel by sleuteloptelpunt. Al die nodige toebehore was byderhand.

Forever Clarens's terugvoer

Hi Chanelle, dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Forever Clarens
Louis D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met tieners

Netjies en goed toegerus.

Baie netjies, goed toegerus en loopafstand van alles. 'n Definitief vir enige oorslaapbesoeker aan Clarens.

Forever Clarens's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Louis. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle die kuiertjie by Forever Clarens geniet het. Hopelik sien ons julle sommer gou weer!

Lekker dag,
Jaco en Myrna

Forever Clarens
Chante E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het sommer dadelik tuis gevoel.

Baie netjiese en pragtige plekkie wat sommer naby aan alles is. Lekker braaiplek ook,en super veilig!

Forever Clarens's terugvoer

Beste Chanté,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Jaco en Myrna

Forever Clarens
Riette M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging, mooiste uitsig, pragtige eenheid sal vir seker weer kom.

Forever inspired is die ideale eenheid vir twee. Mooiste uitsig en hou van die privaatheid van die buitebraai. Baie mooi en goed toegerus. Lekker loopafstand van winkels en restaurante. Beveel dit enige tyd aan vir 'n lekker wegbreek na Clarens. Sal vir seker weer kom.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Lizette.
Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit daarna om julle weer by Forever Clarens te verwelkom.

Forever Clarens
Chrissie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrissie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, sou graag wou weet dat daar geen uitsig is nie.

Ongelukkig geen uitsig of stoep nie, maar vir net oornag is dit voldoende.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Chrissie,

Baie dankie vir jou terugvoer.

As ons geweet het julle wil graag 'n eenheid met 'n uitsig en stoep hê, sou ons een van ons ander eenhede aanbeveel het. Om op te maak bied ons jou graag 'n 15% afslag aan vir julle volgend besoek in ons eenheid "Forever Inspired" wat ons romantiese eenheid is. Dit het 'n lekker privaat buitebraai sowel as 'n ongelooflike uitsig en stoep. Kontak ons gerus wanneer julle reg is om weer in Clarens te kom kuier.

Hoop om gou van julle te hoor.

Lekker dag,
Myrna

Forever Clarens
Gerhard M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf daar was lekker.

Dit was my eerste besoek aan Clarens en ek het terdeë geniet. Die diens wat ek by Forever Clarens gekry het was waarde vir geld. Die personeel wat skoonmaak was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal beslis Forever Clarens besoek en aanbeveel.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Gerhard,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Lekker dag en groete,
Jaco en Myrna Viviers

Forever Clarens
Desmond S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en rustig.

Goeie waarde vir geld, kamers lekker groot. Word daagliks skoon gemaak. Baie naby aan al die gebeure, maar steeds stil en rustig. Graag aanbeveel met die warm somersaande, dat waaiers in die slaapkamers voorsien word. Sal ook graag 'n kluis in die slaapkamer wou hê.

Forever Clarens's terugvoer

Hi Desmond
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Na die naweek se hittegolf gaan ons definitief waaiers aanskaf. Dankie vir die voorstel van die kluis, ons sal 'n plan maak.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag.
Jaco en Myrna

Forever Clarens
Jessica W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker plek vir 'n naweek se besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice.

Nice place to visit for a weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Forever Clarens's terugvoer

Thank you for the review Jessica. We hope to see you again soon.

Forever Clarens
Risna L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker.

Ons het by Forever Clarens gebly en die uitsig is ongelooflik. Die eienaars is verskriklik vriendelik en aangenaam. Die plekkie self was baie netjies en mooi ook. Ons sal definitief weer daar gan bly sonder twyfel!

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Risna, ons waardeer dit! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Lekker dag!
Jaco en Myrna

Forever Clarens
Ina M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Alles was baie mooi skoon en netjies. Die plek beskik oor alles en meer wat jy nodig het om die kuier te geniet. Dis net die agterdeur se slot wat aandag kan geniet. Daar was tye wat ons gesukkel het om dit oop te sluit.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Ina,
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal definitief na die agterdeur se slot loer en dit regmaak.

Ons hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Jaco en Myrna

Forever Clarens
Bernic B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet! Veilig, stapafstand vanaf alles!

Baie geniet! Baie dankie. Skoon, netjies en naby aan alles!

Christa D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike verblyf.

Vir die prys, glad nie sleg nie. Die ligging is naby aan die dorp, tog is dit rustig en die uitsig is baie mooi! Die kamer is net nie goed geïsoleer nie. Met die baie oopskyfvensters/-deure, wat lekker sal wees by die see, het die kamer se temperatuur vreeslik geval deur die nag. Die verwarmer in die kamer het sy bes probeer, maar was net nie sterk genoeg om die byt uit die lig te haal nie. Ons het geen WiFi-wagwoord ontvang nie. Daar was 'n oop netwerk beskikbaar, maar mens weet nou nie of dit die buurman s'n is nie. Die kombuis se wasbakkie het nie 'n prop gehad nie en die badkamer se proppe wou nie op hom werk nie. 'n Kleinnigheid, maar irriterend. Daar was ongelukkig geen kas vir my om ons klere in te sit nie.

Johan H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Netjies en goed toegerus.

Netjiese verblyf, baie goed toegerus. Eienaar het uit haar pad gegaan om alles vir ons so maklik moontlik te maak. Sal hierdie verblyf beslis aanbeveel. Alles was daar wat jy kan nodig kry en nog meer! Baie dankie vir 'n uitsonderlike naweek.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie Johan ons waardeer jou positiewe kommentaar. Kom kuier gerus gou weer.
Groete,
Marié

Forever Clarens
Leonie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en baie netjies.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie netjies skoon en goed ingerig. Parkering was veilig en onderdak. Ons was vriendelik ontvang deur die bestuur en het vinnig tuis gevoel. Sal dit enige tyd aanbeveel aan my vriende.

Trudy K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie rustig en gerieflik.

Die eenheid was baie netjies en die ligging gerieflik. Vir 'n selfsorg-eenheid was die toerusting baie onvoldoende. As die toerusting gelys was en ons voorbereid was sou ons dit baie baie meer geniet het. Andersins was dit baie aangenaam en rustig.

Philippe P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philippe P
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Daar was slegs 3 groot gemakstoele terwyl ons 4 volwassenes was. Die hek staan gereeld oop en 'n hekmotor met afstandbeheer sal probleem oplos. Andersins geen probleme en sal weer besoek.

Andrew E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik geleë, rustig, baie netjies, absoluut waarde vir geld.

Dit is nou vier lieflike plekkies wat ons vir seker weer sal gebruik. Die kamers is goed toegerus, alles skoon en op sy plek, ons kon werklik niks fout vind nie al wou ons. Dankie Marie, julle is vir seker 'n aanwins vir Clarens.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie Andrew en Esther vir die mooi kompliment. Ons waardeer jul ondersteuning. Hoop om gou weer julle te hoor.
Groete
Marié

Forever Clarens
Lizette L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Heerlik.

Die plek is baie skoon, ruim en goed toegerus. Alhoewel dit sentraal geleë is en loopafstand is van die al die winkels af, is dit baie stil en rustig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Kan aanbeveel dat alle inwoners versoek word om die hek toe te hou vir ons almal se veiligheid, aangesien een inwoner heeltyd die hek laat oopstaan het. Anders moet die eienaars oorweeg om 'n hekmotor te installeer om die hek elektronies te beheer.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Lizette,

Baie dankie, ons waardeer jou positiewe kommentaar. 'n Hekmotor word binnekort geiinstalleer. Kom kuier gerus gou weer.

Vriendelike groete,
Marié

Forever Clarens
Marisa L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Dit was tops! Baie entjies, skoon en gerieflik geleë!

Ons het die naweek by Forever Clarens baie geniet! Dit is rustig en veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n gesinswegbreek!

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marisa, dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete,
Johan en Marié

Forever Clarens
Martin V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd om op kortlys te hou.

Probeer gerus self.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Martin,

Baie dankie, ons waardeer jul positiewe kommentaar.

Vriendelike groete,
Johan en Marié

Forever Clarens
Therina L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en sentraal geleë.

Baie lekker oornag akkommodasie.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie Therina ons waardeer.

Forever Clarens
Johan E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met vriende

Skoon netjies en hulpvaardig - naby alles!

Ek wil graag vir Marie bedank vir haar hulpvaardigheid. Ons was groep fietsryers en weens omstandighede moes ons vir een fietsryer ekstra 'n plekkie reel. Sy het letterlik haar huis tot ons beskikking gestel om die dame te akkomodeer. Sy het uit haar pad gegaan om by ons reëlings in te pas. Sy het selfs vir ons honger ryers 'n heerlike pot pasta gemaak. Ek kan met groot vrymoedigheid aanbeveel om by Marie en haar Forever Clarens te gaan oorslaap.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie Johan, waardering soos dié maak als die moeite werd en so bou ons nuwe vriendskappe.
Groete,
Johan en Marié

Forever Clarens
Hannes V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, smaaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons het in Yesterday tuisgegaan. Smaaklik toegerus met alles wat nodig is. Die badkamer is ook netjies toegerus met toilet, wasbak en pragtige losstaande bad. Vir ons sou 'n stort net meer prakties gewees het maar dit is ons eie voorkeur. Regtig baie lekker gebly en die rustigheid geniet. Sal graag weer daar tuisgaan.

Forever Clarens's terugvoer

Hallo Hannes, baie dankie vir jul terugvoering ons waardeer dit vreeslik baie. Ons is wel besig met beplanning om na 'n stort te kyk vir die badkamer. Julle is altyd weer welkom om by ons tuis te gaan.

Vriendelike groete,

Johan en Mariè

Forever Clarens
Elaine K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Saam met vriende

Gerieflik en baie netjies.

Waarde vir geld. Lekker naby die winkels en restaurante. Sal verseker kan aanbeveel!

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie Elaine ons waardeer jou positiewe kommentaar. Kom kuier gerus gou weer. Groete Johan and Marié

Forever Clarens
Marelize R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en verseker beste waarde vir geld.

Sal verseker weer by Forever Clarens tuisgaan en sal almal aanbeveel.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Marelize. Ons waardeer jul ondersteuning.

Vriendelike groete
Marié

Forever Clarens
Lourencia V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourencia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer op ander plek bly nie.

Goed.

Forever Clarens's terugvoer

Baie dankie vir jou kompliment, Lourentia. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Marié

Forever Clarens
Lene W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en fantasties met uitstekende diens.

Beslis waarde vir geld, en perfek vir 'n gesin wat getroude kinders ook het.

Forever Clarens's terugvoer

Beste Lene,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou kompliment. Hoop julle kom kuier gou weer.

Vriendelike groete,
Johan en Marié

Forever Clarens
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 379b, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx6n08GUFFR1pt6Mz8hEWJI2aWeiEL7LI60TqoLgpiEpffcwypy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 379b Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.514787028403 28.423284944147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!