Die Hoewes Akkommodasie by Forever Hotel @ Centurion | LekkeSlaap
+21
+21

Forever Hotel @ Centurion

Hotel
  • Vanaf R1 955 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Basden- & Rabie-straat, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Forever Hotel @ Centurion is in Johannesburg geleë. Dié klassieke, elegante, Frans-Italiaans, 4-ster-hotel beskik oor 48 luukse slaapkamers, gerangskik rondom die welige binnehoftuin, ideaal vir 'n sorgvrye verblyf. Afgevaardigdes sal in die pragtig versierde en suite-kamers met luukse meubilering ontspan na 'n lang dag van werk.

Forever Hotel @ Centurion spog met verskeie luukse kamers, gesinkamers en suites, stylvol versier en gerieflik vir die oordeelkundige reisiger. Die hotel bied ook 'n luukse presidensiële suite, smaakvol ingerig en baie gerieflik.

Ander geriewe in die hotel sluit 'n sigaarkroeg en -sitkamer, dameskroeg en -sitkamer, swembad, internet en besigheidsgeriewe, 'n restaurant op die perseel, sowel as trou- en konferensie-venues in. Die Forever Hotel beskik oor 4 konferensie-venues wat 150 afgevaardigdes kan akkommodeer. 'n Pendeldiens is ook teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Die Forever Hotel @ Centurion is gerieflik tussen Johannesburg en Pretoria geleë, ideaal vir sakereisigers. Die hotel is ook gerieflik naby die N1- en N14-hoofweg geleë. Gaste kan ook 'n rustige halfpad-vergadering tussen Pretoria en Johannesburg hiér reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Forever Hotel @ Centurion
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hoek van Basden- & Rabie-straat, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Gaste dink Forever Hotel @ Centurion het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 955
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 955
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 955
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Basden- & Rabie-straat, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1Y2I5MTY2LWU0ZDktNDM4ZC1iMjkzLTdlMDExYmI5M2I4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 955  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 C/o Basden & Rabie Street Centurion 0046 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -25.834661438795 28.194029757672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za