LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by FortyOne by Leeukloof | LekkeSlaap
+30

FortyOne by Leeukloof

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir FortyOne by Leeukloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Paul P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

'n Plekkie waar jy kan wegbreek en rus wat nie te ver uit die dorp uit is nie waar jy sommer van alles kan vergeet.

Dolf V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf V
Gesin met tieners

Was n great ondervinding.

Lekker ruim verblyf. Baie sentraal geleë om leeuplase en Dinokeng te besoek. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met enige versoeke. Jy kan die sterre mooi sien en die boma is baie lekker met genoeg hout om te braai en warm te bly. Sal beslis weer daar draai.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Baie dankie, Paul!

FortyOne by Leeukloof
Reinette W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette W

Peaceful and very relaxing farm-like atmosphere.

Equipped for what you need. Spacious. Friendly and helpful owners. Nice big verandah to enjoy the nature around. Overall a pleasant stay.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Thank you! It was lovely having you. Hope to see you again soon!

FortyOne by Leeukloof
Thea P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P
Saam met vriende

Dit is `n heerlike rustige plek.

Goed ingerig met alles wat nodig is. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Maak gereeld seker dat alles reg is, sonder om indrigerig en oorlas te wees. Gasheer het die Saterdagoggend vir ons gewys hoe om mozzarella kaas binne 30 min te maak. Eindproduk was baie lekker!

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Baie Dankie Thea.

Dit was heerlik om julle hier te hê!

FortyOne by Leeukloof
Anton B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to relax.

Nice relaxing place.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Thank you Anton,
Happy that you enjoyed it!

FortyOne by Leeukloof
Vivienne C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne C
Gesin met tieners

Relaxing, peaceful.

Great memories created at this gem so close to Pretoria.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Thank you Vivienne!

FortyOne by Leeukloof
Helet S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet S

Pragtige, rustige, ruim blyplek.

Dorothea se aanwysings en fotos was spot-on. Die plekkie is heerlik ruim en goed toegerus. Daar is 'n klein dammetjie vir visvang en nie veel meer te doen as om lekker te rus nie,. Rustige kuier saans om die vuurmaakplek. Lekker naby Dinokeng Natuurreservaat om Saterdag deur te ry soontoe. Gasvryheid kry 10/10.

Riaan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon lekker rus met stilte en veiligheid.

Dit is goed vir n naweek wegbreek net om niks te kan doen nie.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Baie dankie Riaan!

FortyOne by Leeukloof
Isabel S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect peaceful farm/bush getaway with a tranquil setting.

We absolutely loved our stay. The accommodation was much better than we expected and we got the full farm house feel and bush experience. The large patio is perfect to have lunches and dinners overlooking the beautiful farm garden and pond. The fire pit and braai area was a lovely surprise. Donald and Dorotea were the most amazing friendly hosts and gave us a whole family feel and welcoming. I would highly recommend this accommodation to anyone that needs a break from the city, it is most definitely the best value for money.

FortyOne by Leeukloof's terugvoer

Thank you so much Isabel, hope to see you again.

FortyOne by Leeukloof
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Erfdeel 41, Leeukloof Plaas, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA676f5585482deebc2d26174a01aed37df305d09329f30f8f2a65d81fffb5c3758a83f57e34fcf18bd4d2b3992ff0dc4b12d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 R573 Portion 41, Leeukloof Farm, Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.513648040748 28.494478983216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!