Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Hound

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Junie 2024. Bespreekbaar tot 13 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fox & Hound is in Dullstroom, op Mpumalanga se Hoëveld. Dié gastehuis is 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke verdieping is vir selfsorg toegerus en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die Helen-, Chrissie- en Rachel-kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak.

Die Sonja- en Anny-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die Jacqui- en Elle-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n gemeenskaplike braai-area buite. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Fox & Hound
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 101

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox & Hound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bfc6d118f5fd9fa844fd7c14924da0ab7bdfa496af43d1e2c979ce41d165c18c4e4271e5b1b1b60b5fc332202cd2562f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem