LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Francolin Self-Catering Unit | LekkeSlaap
+12

Francolin Self-Catering Unit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Francolin Self-Catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sherol R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en rustig.

Baie mooi plek en baie netjies, rustige atmosfeer, baie vriendelik.

Martiens E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelik, soos eie huis.

Dankie Christelle en Ashan. Ontvangs was hartlik en vriendelik en geriewe is baie netjies en skoon. Mooi, veilige omgewing. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap as ons in die omgewing is.

Yolandi K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K
Gesin met klein kinders

Ruim, gemaklik en netjies.

Lekker groot, gemaklike bed, maar slegs 1 kussing elk. Lekker koffie en beskuitjie. Als mooi netjies en skoon. Kamer en badkamer is ruim. Oopslaanbank plek vir 2 kinders. Gasvrou het gou bank opgemaak vir ons dogtertjie. Baie lekker gebly dankie.

Quinton M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is baie netjies en gerieflik

Francolin is ideaal geleë in 'n stil omgewing. Ons is baie vriendellik ontvang. Die eenheid is baie netjies en skoon en het alles wat jy benodig. Ek sal beslis Francolin aanbeveel.

Donavan S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingste slaapplek waar ons al was.

Was regtig baie lekker en die mense is so vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Lee-ann D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie!

Dit is ’n oulike plekkie, baie netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik. Was lekker om daar te oornag!

Isabella H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Very nice unit Christelle made sure I was informed regarding load shedding at all times as we were attending a wedding and I needed to use a hairdryer. Some positive improvement: a flat sheet under the duvet would be nice as it gets hot just having a duvet. For the rest it was a very comfortable and pleasant stay.

Trudie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike oornag-akkommodasie in 'n veilige stil area.

Die eenheid was skoon, ruim en gerieflik. Die area is heerlik stil en veilig. Toegang was maklik. Ons sal dit aanbeveel.

Francolin Self-Catering Unit's terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle weer.

Francolin Self-Catering Unit
Aliuma V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliuma V
Gesin met tieners

Netjies, skoon en baie hulpvaardig en gasvry.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal Francolin se verblyf definitief aanbeveel. Baie dankie vir die bederfies, ons het dit baie geniet. Nogmaals dankie vir alles.

Cedric L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So vriendelike ontvangs!

Sal werklik weer van Francolin gebruik maak. Alles is gerieflik en superskoon.

Carina S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

'n Baie netjiese, gerieflike wooneenheid met vriendelike eienaars.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik, dit het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike vakansie. Dit is baie veilig en die parkering is net so veilig. Die eienaars is baie vriendelike mense. Die wooneenheid is baie sentraal geleë en ideaal as jy die Kaap wil verken. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Vanaf
R545
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R545
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R545
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGoE4Kbhh3HpiszPqPznTODViqUSDAmUXqkQyF9Y0MbqOVvstwL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 14 Francolin Street Monte Sereno 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.060482513373 18.840984599614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!