Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franny's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Franny's Place
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Christiaan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan R

Doel van 'n groot familie kuier was bereik, maar die huis was 'n teleurstelling.

Dit is oor die algemeen 'n baie lekker groot huis, maar dit lyk asof die huis bouwerk ondergaan het en daar was baie belangrike goed wat nog nie in plek was of klaar geïnstalleer was nie, en ook baie items wat gelys was as deel van die pakket, maar nie daar was of in werking was nie. Die eienaar het probeer om op te maak vir al die uitstaande items, maar na baie gesprekke het sy op die ou end 'n slegte "attitude" gehad omdat ons alles wat uitstaande was uitgewys en verduidelik het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 428
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 428
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 428
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andros-straat 13, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bf5dd989886714daa0f491b51369785893bf052ee773e5db6fa6a3dd038eb7c675551cbb27c79aba4d8755d07a43a2ae31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 428 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 13 Andros Street Skiathos 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04633 18.04681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem