+15
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Fransie en Doep se Stoep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Bavian B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Great place to stay. Lekker! DStv did not work.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant and will book with you again! It was enjoyed by my team that stayed there. They had no complaints and would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It's really a comfortable place to stay. Well worth it, but I feel they could put a thicker duvet on the bed in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Onaangename & aangename verrassings, tog lekker gebly na aanpassings gemaak is. Ons eerste indrukke van die verblyf was baie positief. Bo-langs was die huis netjies en heel gemaklik ingerig. Maar ons het met tyd dinge ontdek wat beslis verbeter kan word. Die huis het onderhoud nodig - ligte en skakelaars wat gebroke is (die dakwaaiers se kettings is met woldrade vervang!), deure wat nie reg toemaak nie, wasbak se krane is omgeswaai, en een badkamer se blindings word vermis (die bure se kombuis kyk reguit op die bad!). Maar die grootste ongerief was die slaapkamers - hierdie huis kan nie as 4 slaapkamer gelys word nie! Daar is een slaapkamer bo, met 'n slaaphoek in die leefarea (geen deur, net 'n kas wat beddens van die leefarea skei). Die onderste slaapkamers deel een ingang, die tweede slaapkamer het nie 'n privaat deur nie en die deur wat die kamers skei, is 'n skuifdeur so daar is bitter min privaatheid. Let ook dat koffie, tee en suiker nie verskaf word nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Samantha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great stay, would book again. But please have WiFi or DStv available. The house was very spacious and everything we needed. Since it was winter, it did get a bit cold in the house at night and early morning. But luckily there was an indoor fireplace. Wish WiFi was available or DStv. Nice to have a movie to watch while having some downtime. Will surely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rus vir die siel. Fantasties, ek sal beslis weer van die huis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Good value for money. We stayed for 2 nights and were surprised to have the whole house to ourselves. We used the upper bedroom, which enabled us to enjoy beautiful sunrises. The mattress is, however, not comfortable and I guess nearing the end of its life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Rustig. Baie spasie, die toegeboude lapa het baie handig te pas gekom in die reen. Die area is doodstil snags.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekke, lekke, lekke! Baie rustig en goeie ligging. Daar was alles (en nog meer) wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Ons sal beslis weer daar wil kom uitspan en ontspan, miskien met sommige van ons kinders en kleinkinders ook.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

14 Azalia Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 10 mense 117 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang