Franskraal Heaven-On-Sea
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Jun 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 97, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Franskraal Heaven-On-Sea is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis in Franskraal, met 'n fantastiese ligging net oorkant die pad vanaf die see. Franskraal is 'n beskeie dorpie aan die rand van die Danger Point-skiereiland.
Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Twee van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die oorblywende kamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, yskas, vrieskas, strykyster en 'n stofsuier. Die oopplan-eetarea en -leefarea het 'n kroeg, ingeboude braai, yskassie, pooltafel, platskerm-TV met 'n DVD-speler, radio, CD-speler en pragtige see-uitsigte. Daar is 'n deur wat weg vou en toegang bied tot 'n ruim patio. Daar is ook 'n privaat balkon op die boonste verdieping vanaf die hoofslaapkamer, net 8 m vanaf die see.
Die huis het 'n opelugstort buite met warm en koue water, dit is ideaal vir afspoel na 'n lang dag op die strand. Die huis het ook 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Franskraal Heaven-On-Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 18
Jaar gelys 2
Ligging
- Seaview-rylaan 97, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Franskraal Heaven-On-Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 97, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom