Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Full Circle Cottage

Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 230
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuisie het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en hulle deel 'n badkamer met 'n stort. Die hut het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n warmplaat. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die dek met 'n prentjiemooi uitsig oor die rivier en die omliggende bosveld.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op die ekstra kostes om 'n troeteldier saam te bring:
- Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500
- R50 per troeteldier per nag

Let wel dat die eienaars op die perseel woon en beskikbaar is om enige vrae te beantwoord en raad te gee oor aktiwiteite in die omgewing.
Let wel dat 'n grondpad na die verblyf lei. 6 km van die pad is 'n grondpad wat baie glad kan wees wanneer dit nat is. Die toestand van die pad wissel na gelang van reën en die munisipaliteit se instandhouding. Dit is die meeste van die tyd vir Sedan-voertuie toeganklik. Doen asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Ghio Plaas 301, Erfdeel 9, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWLlNzlMXrMyQNZbJVL1upCZnSRSwRmMORjduZprvmdT2Kjj1X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 The Ghio Farm 301 Portion 9 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.640030227055 26.574151100514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem