Fynbos Beach Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fynbos Beach Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte vakansiehuis met 3 slaapkamers. Dis in die Golden Mile-ontwikkeling geleë, net 'n entjie se stap vanaf die Golden Mile-strand in Britanniabaai.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n kuierarea buite met braaigeriewe, wat op sý beurt na 'n grasperk en swembad lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Fynbos Beach Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fynbos Beach Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 425 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za