Fynbos Villa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Fynbos Villa Gastehuis in die hartjie van die geskiedkundige Stellenbosch in die Wes-Kaap. Stellenbosch is 'n toevlugsoord, 'n goeie alternatief tot die groot stede se gejaag.

Die gastehuis is 'n lieflike Victoriaanse-styl gebou met 14 kamers. Dit is ook 'n nasionale monument en ingerig met moderne geriewe. Ons bied topgehalte gerief en rustigheid. Daar is slaapplek vir tot 30 gaste by hierdie instansie. Ons pragtige gastehuis bied bekoorlikheid, karakter en atmosfeer. Ons kamers is skoon en rook is verbode.

Daar is 2 tipe verblyf waaruit gaste kan kies: B&B of selfsorg.
'n Tradisionele, vars ontbyt word elke oggend bedien. Ons het veilige parkeerplek van die straat af vir ons gaste en daar is 'n pragtige sonverhitte swembad op die perseel beskikbaar.

Hier praat ons: Afrikaans, Engels, Duits en Nederlands.

Ons is ideaal geleë: stapafstand van museums, tradisionele restaurante, die universiteit, die konservatorium, Coetzenburg Internasionale Sportgronde en die botaniese tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fynbos Villa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za