Fyndraai 180 Aalwyndal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fyndraai 180 Aalwyndal bied selfsorgverblyf op 'n klein plaas buite Mosselbaai. Die landgoed is 'n kort entjie se ry van Mosselbaai, Hartenbos en die winkelsentrums af.

Hierdie elegante drieverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en is smaakvol versier. Daar is koningingrootte-beddens in 4 van die slaapkamers en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n eie badkamer met 'n bad en 'n stort. Die res van die slaapkamers deel die ander 2 badkamers. Daar is ekstra woonstel buite die huis wat beskikbaar is op aanvraag.

Sommige slaapkamers bied toegang tot 'n ruim patio wat oor die vallei uitkyk en daar is 'n TV met DStv in al die slaapkamers.

Die kombuis is goed toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en bied 'n braai-area. Daar is ook WiFi, 'n buitebraai en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis en die landgoed is met 'n elektriese hek beveilig.

Slaapplek

'n Bespreking by Fyndraai 180 Aalwyndal sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fyndraai 180 Aalwyndal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za