Bloubergstrand Akkommodasie by G04 90 Beach Boulevard | LekkeSlaap
+23

G04 90 Beach Boulevard

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G04 90 Beach Boulevard is 'n skouspelagtige woonstel teen die strand in die veilige Beach Boulevard-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het pragtige, ononderbroke uitsigte op Tafelberg en Bloubergstrand en is die ideale plek vir jou strandvakansie.

Dit is op die grondvloer geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat na die patio en tuin lei. Die volledige badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. In die leefarea is daar 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis onbeperkte internet en Netflix word voorsien. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n groot, privaat stoep en tuin met 'n piekniekbankie en Weber-braaigeriewe lei. 'n Toesluitmotorhuis word voorsien en daar is 'n tuimeldroër beskikbaar.

Die 90 Beach Boulevard-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en die strand is net 2 minute se stap daarvandaan. Die 90 Beach Boulevard-kompleks is stapafstand van fantastiese restaurante af en daar is 'n MyCiTi-bushalte in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by G04 90 Beach Boulevard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir G04 90 Beach Boulevard
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach Boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink G04 90 Beach Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNTljNTYwLWRkNTEtNDU4ZS1hNWZkLWU0NjM2NjBjZDZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.812442673282 18.471030043456
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za