LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G37 Bona View | LekkeSlaap
+23

G37 Bona View

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona View G37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 466 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G37 Bona View is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand, ’n kort entjie van die strandfront af. Dit spog met ’n pragtige uitsig op Tafelberg, en Bloubergstrand is die perfekte plek vanwaar gaste Kaapstad en die omliggende area kan verken. Die goue strand is perfek vir watersport soos windplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge sluit vierwielfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook ’n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasser-droër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi word ook voorsien. Daar is 'n dubbelmotorhuis met 1 voertuig in en spasie vir gaste se voertuig.

Die leefarea lei na ’n lieflike balkon wat ’n etenstafel met sitplek vir 6 en ingeboude gasbraai het.

Slaapplek

’n Bespreking by G37 Bona View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir G37 Bona View
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bona View G37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink G37 Bona View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 466
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 466
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona View G37, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e1UAkhNcfinq2z99CD16fnXQ4LkZMYbeCQiRLyQU18wjhJPAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 466  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 G37 Bona View Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.787427378829 18.458188219574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!