Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GaDuTe

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir GaDuTe
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Gesin met tieners

Ruim en veilig.

Die gasvryheid is uitstaande met vars vrugte in die yskas en meer as genoeg koffie, tee, beskuit ens. Dit is 'n ruim woonstel en is ideaal vir 'n paar dae se bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GaDuTe se terugvoer

Michelle, dit was 'n om jou vinnig weer te sien.

GaDuTe
Vidette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M
Gesin met tieners

Die gastehuis voel soos 'n huis op sy eie met letterlik alles wat jy nodig het!

Heerlike huislike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Uitstekend.

Ons het vreeslik lekker gekuier! Kan vir seker GaDuTe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Cheri, baie dankie! Ons het lekker gebly en sal verseker weer bespreek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GaDuTe se terugvoer

Nicole, dit was voorwaar 'n groot plesier om julle hier te huisves.

GaDuTe
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3e0064c9a71ca2b7c63e4d4933bcac5c762f86bdafa46f3f7b4bd687ac69bb4876f5e5717cff8c1e9d54f88565ce30a3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 689 Bernice Place Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7940368 28.3109226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem