Garden Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Garden Suite is 'n pragtige en privaat selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai. Dié woonstel is ideaal vir gaste wat graag die strand wil besoek, of gaan stap of gholf speel.

Die suite is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders, en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en deure wat lei na die stoep.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, yskas, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n koningingrootte-slaapbank, en 'n platskerm-TV. Die leefarea het stoepdeure wat lei na 'n onderdak dek met stoepmeubels en braaigeriewe. Dit is die ideale plek om te ontspan na 'n dag op die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Garden Suite sluit in:

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za