Lynnwood Akkommodasie by Guest House Seidel | LekkeSlaap
+27

Guest House Seidel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Guest House Seidel
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Douglas N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Douglas N
Gesin met klein kinders

The reception was awesome and friendly.

We enjoyed our stay and the reception was accommodating and awesome indeed.

Jaco R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar foto's is misleidend.

Ons het lekker geslaap, mense is baie vriendelik en lekker met die tannie gekuier. Die foto's is misleidend en 'n lugversorger sou lekker gewees het, maar verder kan ons regtig oor niks kla nie. Sal weer daar bly.

Martie G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martie G
Enkelreisiger

Bevredigend.

Ek vergelyk die akkommodasie en prys met 'n ander gastehuis waar ek die vorige aand geslaap het. Seidel skiet ver tekort. Geen lugverkoeling, die TV werk nie en daar is geen 'femine touch' nie. By die ander gastehuis het ek ook 'n toesluitmotorhuis vir my volgelaaide 4x4 gehad.

Sandra S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon verblyf en geskik vir bejaardes wat nie ver kan loop nie.

Baie netjies en skoon met heerlike ontbyt.

Pieter S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S
Gesin met tieners

Advertensie is misleidend.

Dit lyk baie meer indrukwekkend as wat dit werklik was. Dis baie beknop, veral die badkamers. klein TV's wat net TV 1 2 3 en eTV het.

Jo N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo N
Gesin met tieners

Vriendelik en meer!

Die gastehuis besit oor elke gerief wat enige reisiger benodig. Hier en daar is daar baie klein herstelwerk wat gedoen kan word maar dit is nie van kritiese belang nie. Die gasheer en -vrou is innemend en geen versoek word gering geag nie. As gesin is dit ons enigste verblyf van nou af in Pretoria.

Petro L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Besigheidsreis

Bobaas!

Ons was met vriendelikheid verwelkom en dadelik na ons kamers geneem. Hulle het alles moontlik gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons het aanwysings gevra en het maklike, vinnige aanwysings gekry. Die eienaar het homself aan ons kom voorstel en selfs 'n grappie gemaak. Dis 'n gastehuis waar mens tuis voel. Dis nie styf of ongemaklik nie. Ons sien uit daarna om weer soontoe te gaan.

Shaun F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun F
Enkelreisiger

Lekke man, lekke!

Baie vriendelik, skoon en veilig. Beslis 'n volgende besoek werd.

Johan R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Besigheidsreis

Aangename verblyf; gasvryheid; gerieflik geleë.

Goeie gehalte verblyf teen billike koste. Ontvangs en dienste gasvry en bedagsaam. Die ligging is gerieflik en toeganklik. Goed geleë!

Willie K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Dit was skoon en netjies en beslis waarde vir geld.

Vanaf R938
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R938
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R938
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rand-straat 337, Lynnwood, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzA4NmQzLWYyMWEtNDhkNi1iZDk3LWUwMmYyYjNhMzYxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R938  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 337 The Rand Street Lynnwood 0001 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.765043895552 28.263240139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za