Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Roosstraat 8, Swartland, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gecko Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in Riebeek-Kasteel. Die kothuis is gerieflik geleë naby talle besienswaardighede in die skilderagtige Swartlandse dorpie.

Gedurende die somer bied hierdie kothuis slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

In die wintermaande bied die kothuis slaapplek aan 4 gaste. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die inheemse tuin. Gaste het toegang tot 'n buite-eetarea, 'n bank en 'n hangmat.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar. 'n Gasplaat, ketel, flitslig en kerse word vir beurtkrag voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Gecko Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Gecko Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Roosstraat 8, Swartland, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gecko Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Roosstraat 8, Swartland, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78ee6847c42015de25d8ae9e9b8b58321ef82701787b99c342f72f81db692bd1d41afc00323d94be7c48531dd141969bdf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Roos Street Swartland 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 12:00 -33.383134598979 18.900387816672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem