Gecko Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Geraldine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Felt like home.
William M - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek, heerlik gekuier en gerus, sal sterk aanbeveel.
Lizelle V - Des 2021
Algehele gradering
Stunning huis, met al die nodige geriewe en selfs ekstras.
Ammari D - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay with lovely views.
Carike L - Jun 2021
Algehele gradering
Die naweek was ongelooflik spesiaal en gemaklik, alles waarvoor ons gehoop het.
Maureen E - Apr 2021
Algehele gradering
Als wat jy nodig het en nog meer tot jou beskikking. Netjies, stil, skoon, ruim, heerlike blyplek.
Andrew M - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles het glad verloop, baie goeie ervaring gewees.
Gecko Lodge se terugvoer
Hi.
Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon.
Tanya
Monica M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Gecko Lodge se terugvoer
Hi.
Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon.
Tanya
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Village Estate, Pond-keeromstraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom