LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Rock Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+165

Gecko Rock Private Nature Reserve

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Gecko Rock Private Nature Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Patrick C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik verwelkom by wat die hoogtepunt van ons kamptoer was.

Ons sal beslis terugkeer na die rustigheid, die afgesonderdheid en die uitsigte wat jy by Gecko Rock Privaat Natuurreservaat kry - wonderlike plekkie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warmly welcomed to what was the highlight of our camping tour.

We will definitely return for the peace, quiet, solitude and views that you get at Gecko Rock Private Nature Reserve - great find!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Patrick,

Thank you for this incredible feedback. So thrilled to hear you had a great visit. Hope to see you back soon.
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Nadine S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Ons maatskappy het by Gecko Rock Private Nature reserve geboek en is baie gelukkig met die goeie diens!

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Thank you for your wonderful review Nadine, greatly appreciated.
Regards
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Jeanne H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace for the soul in timeless Karoo.

Gecko Rock is pristine nature and a place to drink in the air, feast your eyes and revive your soul. We stayed in Rheebokvlakte Cottage, totally isolated from the rest of the farm, with a breathtaking view from your deck and bed. Very rustic but well equipped. At the time we went all the pots and pans looked brand new and were good quality. However, I found the rates a bit high compared to similar places I visited. Wonderful 4x4 route. We were 5 cars in a group led by Cederberg 4x4 and the route took us about 4 hours. Never a dull moment demanding full concentration from driver and passenger all the time. Incredibly beautiful vistas all along. Grade 4 most of the way. Think we would have struggled at places without a diff lock (luckily we had one fitted to our Jimny). Gun shots from the shooting range did bother some of our group at the De Wetshof camp site, but did not hear it at our chalet. Lovely camp site with refreshing little pool and great lapa. All in all a wonderful weekend, highly recommended.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Jeanne,
Thank you for your valuable feedback.
Rheboksvlakte Cottage is about to go through a few renovations so be sure to pop back soon to see the upgrades.
Shooting range is on the far side of the property and no concerns regarding safety at all. Apologies if the club shoot concerned you in any way.
Hope to see you back soon.
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Amanda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale rus vir siel.

Aanvanklik was dit 'n "bomskok" om in die eenvertrekplekkie in te stap met die net bed, bedkassies en yskas as losstaande items. Geen plek om jou tas neer te sit of iets uit te pak nie. Dieselfde met die badkamertjie. Gou het die absolute vrede en stilte jou laat vergeet van die primitiwiteit en het jy jou verlustig aan die stilte en pragtige groen Karoo-landskap en berge.

Louise F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Saam met vriende

Was a great stay but needed ice on site!

We all had an amazing time but for the travel into town to get ice was a huge issue. Making ice available on site would have made the experience so much more comfortable. We experienced a scorcher of a day and had to travel into town twice during our stay. Other than that, we had the best time! Would love to come back! The stars were amazing. We also had friends who accidentally locked their keys in the car and there were people who came to help in a flash. We were so thankful! Just amazing!

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Louise,
Thank you for your feedback. We will endeavor to have ice on site in the future. Thank you for this feedback, it keeps us sharp at meeting your needs.
See you soon,
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Chevonne M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne M
Gesin met tieners

Hemels.

Ons het ons tyd baie geniet. Dit was absoluut pragtig. Dis 'n plek as mens kalmte en rustigheid soek.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Chevonne,

Wonderful to hear that you had a great stay. Come back soon.
Sharon.

Gecko Rock Private Nature Reserve
Wayne G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dié ongelooflike plek word sterk aanbeveel.

As jy stilte en privaatheid soek, sal jy sukkel om 'n beter plek te kry. Ons het die hele vallei vir onsself gehad. Die kothuis was al wat ons nodig gehad het en was gerieflik. Ons sal volgende keer langer bly, draf, voetslaan en bergfietsry. Lekker plek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommend this amazing place to stay.

If you are looking for quiet alone time, you will struggle to find a better spot. We had a whole valley to ourselves. The cottage had all we needed and was comfortable. We will definitely be back to spend longer, running, hiking and mountain biking. Great spot!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Good day Wayne,

What an amazing review. Thank you for taking the time to rate Gecko Rock. Looking forward to having you back soon.

Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Shaun V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek wat eensaamheid bied met die ongerepte Karoo as jou voorstoep.

Uitstekende ligging, pragtige en netjiese eenhede. Uitstekende beligting ten spyte van moeilike ligging - goeie ingenieurswerk. Een kritiek was egter dat die gas uitgeput was by die Solitude en Tranquility storte (ten spyte dat daar volgens die inligtingsboek genoem was dat alles vooraf deurgekyk word). Miskien het die kampeerders die storte gebruik? Ons kon dus nie stort nie en dit was vrek koud! Maar vir ons gaan dit meer oor die ligging en die stilte as die comfort en dis juis dit wat bewaar moet word. Ek het met Jarred gepraat en gehoor jul oorweeg uitbreidings wat positiewe nuus is, solank die stilte en eensaamheid op van die plekkies bewaar word. Miskien kan twee van die enkelbedjies met 'n dubbelbed vervang word of alternatiewelik kan die sleeper coach reggemaak word vir die funksie as dubbelbed.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Shaun
Thank you for your feedback. I am not happy to hear the gas had been depleted. This should of course not happen. Please in future bring this to our attention immediately so you can enjoy a piping hot shower.

We are expanding but only with 2 extra cabins well spaced apart with different offerings with separate bedrooms so we have variety in terms of what we offer. We are expanding our activities to mountain bike single track and hiking with new trails.

So please visit again soon.
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Li-mari L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li-mari L
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

'n Ongelooflike lekker wegbreek van die daaglikse stadslewe!

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Yay, so thrilled to hear.
Come back soon.
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Mene E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te besoek vir stilte en romantiese wegbreek!

Dit was 'n wonderlikke ervaring, die mooiste plek! Lekker gebraai, stap en net ontspan. Vriendelike gasvryheid en sal die plek definitief aanbeveel vir enige iemand!

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Dear Mene,

Thank you for the wonderful feedback. So thrilled you will be returning.

See you soon.

Regards,
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Roxane G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roxane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die Karoo.

Ons het in Desemeber 2017 vinnig hierheen weggebreek. Rheebokskloof Cottage is lekker op sy eie en die stilte is wat ons nodif gehad het. Sterre was pragtig daar.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Thank you for your wonderful review, Roxane, we appreciate your feedback. Hope to see you back soon.
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Marius B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enchanting Karoo quiet and nature at its best.

Gecko Rock epitomises the future of Karoo ecotourism. If you're into hotel holidays, look elsewhere. Off the grid and eco-friendly, quiet and with vast expanses of pristine Karoo to revive the soul. There are beautiful routes (with lots of climbs through typical Karoo "koppies") on the farm to cycle, walk and do with a 4x4. Too much for one weekend - that's why we'll definitely be back. Cape Nature has set the trend with their eco-friendly accommodation, and Gecko Rock is clearly ahead of other private reserves in that respect. There's also promise of more single track mountain biking routes to come which is exciting. You can feel the city stress subsiding as you pass through the gates. Wonderful!

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Good day Marius,

Thank you so much for a wonderful review. It epitomises what we are trying to achieve at Gecko Rock. So thrilled you were able to experience it and of course, bless us by this amazing review putting it into words.

Hope to see you back soon.
Stay well,
Sharon Deal

Gecko Rock Private Nature Reserve
Pieter D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Karoo-vrede.

Sien die sterre.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Good day Pieter,

Thank you again for your support of Gecko Rock and for your kind feedback regarding our establishment. Please visit again soon.

Regards,
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Johan D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese rustige wegbreek om jou self te vind.

Dit was heerlik om weg van die dolle daaglikse gejaagdheid saam met my vrou, weer te recharge en perspektief oor die lewe te herwin.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Good day Johan,

I'm so thrilled to see you had a great experience at Gecko Rock. We appreciate your review and hope to see you back soon.

Regards,
Sharon

Gecko Rock Private Nature Reserve
Johan P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige omgewing om siel te verfris!

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die hut in die natuur was presies wat ons wou hê as 'n wegbreek van die stad. Heerlike staproetes om te verken en net te rus in die natuur.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Ansie

Thank you so much for this review. We appreciate the feedback. Hope to see you back at Gecko Rock soon.

Regards,

Sharon Deal
Gecko Rock

Gecko Rock Private Nature Reserve
Phyllis N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kos vir jou siel! Hier kan jy letterlik jouself weer vind.

Enigeen wat die natuur liefhet sal hiervan hou. Hierdie is rustig met hoofletters. Pragtige plek en die vriendelikste mense.

Gecko Rock Private Nature Reserve's terugvoer

Hi Phyllis
Thank you ever so much for this wonderful review.
We really appreciate you taking time to support us this way.
Hope to see you back soon.
Take care
Sharon Deal
Gecko Rock Private Nature Reserve

Gecko Rock Private Nature Reserve
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Natuurreservaat, Nougaspoort, 25 km vanaf Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMDc4ODk2LTg0MGMtNGRjNi1hM2NkLWM4ZDU3NjBmMWY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.534394835294 20.118595083961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!