Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout @ 8

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Geelhout @ 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynette C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic. Everything you need and more was available. The host and hostess were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Baie lekker gebly. Dierbare, gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel E
Gesin met tieners

Kom beslis weer!

Heerlik gebly, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Geelhout @ 8
May M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike korttermyn verblyf.

Die selfsorghuisie is uitstekend toegerus en baie netjies. Die gasheer en gasvrou laat mens welkom voel sonder om inbreuk te maak op jou privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys E
Besigheidsreis

Vriendelik, hulpvaardig, skoon en netjies.

Oulike verblyf. Alles wat jy nodig het en meer. Pragtig skoon en netjies. Wonderlike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Geelhout @ 8
Bronwyn S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Gesin met klein kinders

Friendly hosts and excellent location.

Ideal for a small family. Clean and modern unit with super friendly hosts. The hosts, Colleen and Thinus, are amazing people who go out of their way to ensure you have a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Geelhout @ 8
Sunelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie tevrede met die bly plekkie.

Dit was 'n wonderlike kuier, baie veilig en die eienaars is altyd vriendelik. Ons het heerlik gesels. Die plekkie was baie netjies toe ons gearriveer het en daar is alles wat jy nodig het. Ons kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Ons sal vir seker volgende jaar weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Sunelle, ons waardeer julle goeie terugvoer en sien uit na julle volgende kuier hier.

Geelhout @ 8
Rencia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs.

Kompakte netjiese en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

Very neat unit. Friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie Freddie. Waardeer julle terugvoer. Hoop om gou weer te sien.

Geelhout @ 8
Elvin M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die einaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal die plek aanbeveel aan enige iemand dit was regtig die moeite werd om daar te bly, dis stil rustig en die gasvryheid was baie goed, baie dankie aan die eienaars en die website dat julle ons aanbeveel het om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Geelhout @ 8
Melvena C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel, alles perfek!

Wonderlike, gasvrye mense, sal enige tyd weer van Geelhout @ 8 gebruik maak. Warm, vriendelike ontvangs al was ons later as beplan. Stilbaai se WiFi bietjie stadig, maar internet was nie 'n prioriteit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie Melvena. Julle mooi terugvoer, dit word opreg waardeer.

Geelhout @ 8
Marielouise V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielouise V
Enkelreisiger

Die eenheid is baie goed toegerus met lekker kasspasie.

Ek het baie lekker gebly in Stilbaai en was aangenaam verras hoe goed die eenheid toegrus was. Thys en Carol was aangename gashere en het met wonderlike voorstelle gekom om wat om te doen in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Baie dankie Marie-Louise. Ons waardeer jou puik terugvoer.

Geelhout @ 8
Gerrie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Báie veilig blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 2 nagte oorgeslaap.

Sjoe, ons het soveel meer gekry as wat ons verwag het. Vriendelike ontvangs. Gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel en seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Die beddegoed is hoë gehalte katoen. Die duvet is 'n vereduvet. Die kussings is sagte dons. Die matras is super gemaklik en ek het soos 'n baba geslaap en gerus. Handdoeke is super sag en knus. Daar is Dove-sjampoe, -seep en lyfroom in die stort. Handgemaakte seep by die wasbak en klein ekstras soos wet wipes in die badkamer. Daar was 'n verskeidenheid koffie en tee en cappucino om van te kies. Die dekor is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Marietha, vreeslik dankie vir julle lieflike terugvoer. Wat n voorreg om sulke oulike mense soos julle hier te kon ontvang.

Geelhout @ 8
Jareka M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jareka M
Gesin met klein kinders

Als wat jy soek!

Vriendelike ontvangs, veilig, gerieflik en baie goed toegerus! Kon nie 'n beter plek gekies het om ons naweek te spandeer nie. Met voëls in die bome wat jou besing vroeg oggend en al die bederfies is dit beslis 'n juweel van 'n plekkie. Die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars is uit die boonste rakke. Sien uit na ons volgende besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie, Jareka, dit was lekker om julle hier te ontvang. Altyd welkom hier.

Geelhout @ 8
Eric V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus en ontspan.

Met ons aankoms in Stilbaai het die weer nie lekker saamgespeel nie, maar die rustige atmosfeer by Geelhout@ 8 het wonderbaarlik opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie Eric, bly julle kon goed uitrus

Geelhout @ 8
Louis R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Gesin met tieners

Ons het die verblyf terdee geniet en hoop om gou weer terug te kan wees.

Ons verblyf by Geelhout het bygedra tot 'n onvergeetlike vakansie. Ons het dadelik tuis gevoel en is die hele tyd op die hande gedra. Die geriewe is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie Louis. Ons sien uit na julle volgende kuier hier.

Geelhout @ 8
Rene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en -vrou. Baie beslis 'n terugkomplek.

Wat 'n klein juweel van 'n plek. So netjies en met soveel liefde dit gerieflik gemaak vir gaste. Alles wat jy nodig het en meer, is daar. Bonus was oupa uil wat kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Baie dankie, Rene. Ons waardeer julle goeie terugvoering. Ons verwelkom julle weer met graagte. Thinus en Colleen

Geelhout @ 8
Crystal P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal P
Gesin met klein kinders

Klein, maar alles wat mens nodig het!

Skoon en netjies met spesiale klein extra bederfies, soos n 1l melk, 5l bottel water, beskuit en 'n lekkertjie op die kussings laat mens baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie, Crystal. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Enige tyd welkom om weer hier te kuier.

Geelhout @ 8
Barend M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend M
Gesin met klein kinders

Baie knus en gerieflik met fokus op klein detail.

Ons het heerlik gekuier Geelhout @ 8 en sal dit beslis aanbeveel. Daar was tot 'n kersboom met liggies wat ons kon gebruik vir die kinders se geskenke en die woonstel is ten volle toegerus en kombuis was baie goed ingerig met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geelhout @ 8 se terugvoer

Baie dankie Marlise. Ons waardeer julle goeie aanbeveling en hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Dit was heerlik om julle hier by ons te akkommodeer.
Voorspoed vir 2021.

Geelhout @ 8
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc895d5743929ea470397ecb12d43e71fd37d4108520c25b7b61396ded59c622b1090698cf5587b8931a8e7797129aa7fa9cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 6 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.37873 21.40513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem