Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout @ 8

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geelhout @ 8 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 15) in Stilbaai.

Die oopplan-ateljeewoonstel met 'n aangrensende stoepkamer het 1 koningingrootte-bed. In die stoepkamers is 2 enkelbeddens (geskik vir kinders). Daar is geen deur tussen die 2 kamers nie. Gaste in die kamers deel 1 privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n tuin met draagbare braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Geelhout @ 8 is 900 m van 2 winkelsentrums af en 2 km van die strand af. Stilbaai spog met 'n rits aktiwiteite soos swem, visvang, branderplankry, kanovaart, walviskyk van Julie tot November, gholf, voetslaan en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Geelhout @ 8 sluit in:

Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbedjie
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Geelhout @ 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Ligging

  • Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geelhout @ 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc895d5743929ea470397ecb12d43e71fd37d4108520c25b7b61396ded59c622b1090698cf5587b8931a8e7797129aa7fa9cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 6 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.37873 21.40513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem