Genesis Self-catering Apartments
Beskrywing
Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area.
Verblyf word in 4 selfsorgkamers gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde perseel is. Daar is 3 wat elk 'n koninginggrootte-bed het, en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, asook ‘n kombuisie met ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dis 3,5 km vanaf Windmill Casino en 2,4 km vanaf Rosepark Hospitaal. Die Pick ‘n Pay in Fleurdal is net 450 m van die instansie af.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Genesis Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |