Wierdapark Akkommodasie by Germa Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Germa Guesthouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breytonstraat 61B, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Germa Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike voorstad in die hartjie van Centurion, Gauteng.

Dié gastehuis het 6 slaapkamers met basiese selfsorg-geriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Elke kamer het 'n TV, DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging.

Germa Guesthouse het binne- en buite-braaigeriewe en onderdak-parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Groenkloof Natuurreservaat, die Mall@Reds, Zwartkop Country Club, die Leeu- en Safaripark en tientalle geskiedkundige plekke in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Germa Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Breytonstraat 61B, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Germa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breytonstraat 61B, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MGVlMmU0LWIzMDgtNGU1Yi1iNTk4LWZmNjRlOWUzMGNkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999 999  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 61B Breyten Street Wierdapark 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -25.874062310541 28.143189278635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za