LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Getaway Self-catering Tygervalley | LekkeSlaap
+37

Getaway Self-catering Tygervalley

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Getaway Self-catering Tygervalley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tania S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and are looking forward to booking again.

Very relaxing, beautiful environment, close to shopping centres.

Johannes S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy, net die regte grootte. Lekker warm geslaap.

Ons het wel net die 3/4 bed voor die TV gebruik om op te slaap omdat dit vir ons cozy was, maar die hoofslaapkamer is netjies. Lekker groot buitestoep. Buiteligte op die stoep het nie gewerk nie. Tarentale voor die huis was 'n pluspunt!

Getaway Self-catering Tygervalley's terugvoer

Baie dankie Johannes, vir u resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Ek vra verskoning vir enige ongerief en ons sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.

Getaway Self-catering Tygervalley
Stephanie E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige atmosfeer en baie veilig.

Uitstekende plek en waarde vir jou geld.

Lloyd S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd S
Gesin met tieners

We enjoyed the spaciousness of this specific unit.

This was our 2nd visit to this unit and the very efficient Wieneke ensured that we were comfortable during our stay.

Getaway Self-catering Tygervalley's terugvoer

Dear Lloyd,
Thank you for your review, we hope to see you next time again!
Best regards,
Wieneke

Getaway Self-catering Tygervalley
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolfstraat 4, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOxMGF7NiEpogjTcupmM69TUXdFFNbS7F4ZPtlGLxlJV5aac1hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 4 Woolf Street Kenridge 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8661 18.63497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!