Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Getaway Self-Catering Panorama

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Getaway Self-Catering Panorama
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alfred B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred B

Fantastic.

Very good, thank you. Will recommend.

David-jon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David-jon V

Ons was nie lank daar nie, maar dit was maklik om te kry en ons het nie lank hoef te wag nie, dit was pas gelee en naby.

Ons het dit baie geniet. Dankie.

Billy R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy R

Verblyf was uitstekend.

Verblyf was uitstekend.

Geoffrey G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey G

Sal weer daar gaan bly.

Baie aangename plek en netjies.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Geoffrey, ons sien uit na u terugkeer.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Marie & Bertie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie & Bertie S

Geniet en dit was veilig.

Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en diensbaar.

Anton B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anton B

Sal nooit weer daar bly nie!

Een van die swakste plekke waar ek nog ooit oorgebly het. Oud, afgeleef, moeg, stank van waterdigtingsprobleme in die kombuiskaste teen die stortmuur, stortgordyn en nie 'n stortdeur nie, koud (geen verwarmer), onvriendelik, onprofessionele ontvangspersoon wat duidelik uit haar diepte was, ander gaste (of is dalk die huiseienaar?) wat herhaaldelik buite die kamervenster dagga gerook het. Verby swak - geheel onaanvaarbaar.

Hesti L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hesti L

Net geslaap.

Baie onvriendelike diens.

Abigail C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C

Uitstekend.

Ons het ons tyd baie geniet.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Abigail
Ons waardeer jou positiewe resensie.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Wayne G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Excellent cosy place to stay. Highly recommended.

I love staying at a getaway so convenient for travelling. Perfectly situated for me when I'm in Cape Town.

Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelike diens. Netjiese opset.

Puik kuier gehad. Parkering was net 'n probleem maar is uitgesorteer.

Wayne G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Great stay. Warm and cosy, staff is very friendly. Highly recommended.

Great place to stay. Will definitely be going back. Thank you, Getaway.

Charl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Cost effective accommodation with easy access, loads of space and clean. Host was friendly and accommodating.

Recommend them for a cost effective, central location.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dear Charl, thank you for the positive review. Regards. Getaway Self-Catering.

Getaway Self-Catering Panorama
Eugene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Skoon & netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs & goeie ligging.

Marlin W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlin W

Voldoende, maar het beter verwag.

Personeel was vriendelik. Internet het glad nie gewerk nie, gelukkig het ek my eie daar gehad om te gebruik. Het ongelukkig die laaste 2 dae geen warm water gehad nie. Eerste keer was water louwarm en het gedink dis a.g.v loadshedding, maar toe ek die tweede keer niks warm water het nie het ek loadshedding uitgesny as die probleem. Stortgordyn is te kort en vloer rondom stort is papsopnat nadat stort gebruik is. Verder was die panne, potte en eetgerei nie skoon nie. Daar was geen skottelgoedseep om dit mee te was nie, wat ek dink voorsien moet word in 'n eenheid met 'n kombuis. Die pan wat verskaf word werk ook nie meer op die induksieplaat wat in die eenheid is nie en ek moet vleis in 'n pot braai. Die kas onder die sink in die kombuis het 'n vreeslike onaangename reuk.

James P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Baie sentraal geleë.

Baie sentraal geleë en netjies en skoon.

Annelie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Baie rustig en netjies.

Ons het oorgeslaap, want my dogter moes gaan vir 'n klein operasie. Die gastehuis was uiters goed geleë vir ons behoefte. Die veilige onderdakparkering was baie goed. Die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen en was baie netjies en skoon. Ek sal die plekkie aanbeveel.

Roelf M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf M

Was heerlik. Gevoel van by die huis, weg van die huis.

Ons het ons kuier baie geniet. Almal was vriendelik en respekteer privaatheid.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie vir u se resensie. Ek is bly u het die verblyf geniet.

Getaway Self-Catering Panorama
Albertus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C

Fantasties.

Rustige en aangename verblyf. Waarde vir geld.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Albertus
Ons waardeer julle uitnemende kommentaar, dis word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Sithembile M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembile M

We had a lovely stay, the place was quite and clean.

We received the best service upon arrival, check in was only from 14H00 and we were accommodated as we had earlier flights we checked in at 12:30 which was awesome.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dear Sithembile
Thank you for your awesome rating we appreciate your feedback.
Kind regards
Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Felix F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix F

Rustige atmosfeer en omgewing.

Die eenheid is goed toegerus met basiese geriewe. Julle kan dit dalk oorweeg om donkerder gordyne te hang vir die van ons wat nog bietjie wil inslaap soggens. Anders as dit is alles goed.

Rasheeda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rasheeda B

Rustig met geen steurnis.

Ekonomies, aangename ontvangsdame, sal net badkamerkassie aanbeveel.

Rassie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie H

Uitstekend.

Baie veilig en was baie vriendelik ontvang. Ideaal geleë, veral naby N1 City Mall.

Elton M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton M

Genotvol en vriendelike diens!

Gelukkig! Baie goeie diens!

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Elton, Ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Marianne J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne J

Aangename verblyf.

Die kamer voldoen aan al die behoeftes. Vir iemand wat 'n naasbestaande in die hospitaal het is dit lekker naby. Die bed slaap heerlik! En die waaier het vir koelte gesorg. Dis baie netjies, skoon en rustig. TV met vol DSTV werk goed asook WiFi. Ek sal beslis weer daar wil oorbly indien die geleentheid opduik.

Michelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Waarde vir geld.

Baie mooi, skoon en netjiese plekkie. Ek sal net voorstel dat meer braaiplekkies oorweeg word vir die eenhede omdat daar net een is op die perseel. Kort ook 'n paar goedjies soos 'n braaitang en vleisbak, verder was alles meer as voldoende.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Goeie dag Michelle. Baie dankie vir u resensie. Daar is 'n braaitang en vleisbak nou beskikbaar.

Getaway Self-Catering Panorama
Willem N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Baie lekker, gemaklike woonplek. Sal defnitief weer daar bespreek.

Baie netjiese, ruim plekkies naby winkels en snelweë. Als is daar om mens so tuis moontlik te laat voel.

Sacharias V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sacharias V

Gerieflik, skoon en 'n baie goeie matras, verder was die veilige parkering 'n pluspunt.

Toe ons as gevolg van hospitalisasie moes langer bly, het die dame gou vir ons verblyf gereël. Ek het die hulpvaardigheid en vriendelikheid baie waardeer.

Corrie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie S

Dit was netjies, skoon en diens vriendelik.

N Veiligheidshek kan aanbeveel word.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Corrie
Ons waardeer julle positiewe kommentaar.
Vriendelike groete
Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Erna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna D

Gerieflik vir 'n vinnige Kaapse draai.

Maklik bereikbaar vanaf die N1, gerieflik vir 'n vinnige sakebesoek. Als wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige Kaapse besoek. Baie dankie vir vriendelike diens.

Jacoba F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba F

Ligging was bietjie ver. Blyplek netjies en sal dit aanbeveel.

Vriendelike diens, veilig en sagte beddens. Flinke diens.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Jacoba, Ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Keith S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith S

Pleasant.

Friendly welcome, liked the space of the rooms.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Keith, ons waardeer julle positiewe kommentaar. Vriendelike groete Getaway Selfcatering

Getaway Self-Catering Panorama
Mike B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike B

Below average.

Units close to each other & very noisy. Kitchen poorly equipped for self catering. Photos doesnt show size of room/kitchenette. Parking very difficult for SUV. Had to check out after one night although booking was for 2 nights. Office was closed & had to leave key with a cleaner. Nobody followed up with us.

Yolande D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande D

Voldoende maar was teleurgesteld aangesien ek beter verwag het.

Badkamerteels en plafon swart gemuf. Yskas nie koud gestel nie. Perseel het so bietjie verwaarloos gevoel. Personeel was egter vriendelik en behulpsaam.

Sonja T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja T

Slegste ondervinding nog! Advertensie misleidend.

Ons het bespreek vir 6 mense, slegs 1 toiletrol tussen 2 badkamers en 5 handdoeke. Geen gesigshandoek. Geen braaigeriewe (soos adverteer) braai, tang of steak-messe, ou drom in garage gaan haal wat op grond gestaan het. Slegs 3 vuil tuinstoele. Geen veilige parkering (soos adverteer), plek is nie omhein. Tuin was vuil, gras is nie gesny. Geen bulp in eetkamerlig. Kamers en beddegoed wel skoon en netjies. Toe ons Pieter (seker bestuurder) kontak was hy baie ongeskik en het foon doodgedruk. Ons het glad nie ontvang waarvoor ons betaal het soos in die advertensie nie.

Vicky L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L

Met all my needs.

I stayed over for 6 days on a business trip. The unit had everything I needed. It was clean, well equipped, comfortable and with a strong internet connection. I found it private and quiet. The staff were well trained and kept me informed. Thanks for the stay.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Thank you for your review Vicky, we appreciate the positive feedback.

Getaway Self-Catering Panorama
Wayne G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Excellent service, highly recommended.

Great place to stay. Beautiful location.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Thank you for your nice review Wayne, I am happy to see that you enjoyed your stay with us. Hope you come visit us soon.

Getaway Self-Catering Panorama
Marshall S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall S

Dit was baie lekker.

Beter pryse vir gereelde kliente sal baie goed wees.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Marshall. Afghangende van die periode van u verblyf kan ons 'n beter afslag toestaan.

Getaway Self-Catering Panorama
Cherwayne B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherwayne B

Dit was awesome.

Die plek is baie netjies en daar is goeie kliëntediens. Dit is baie stil en veilig daar.

Petrus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Lekker naby hospitaal bestuur vriendelik en behulpsaam.

Lekker rustig en veilige parkering naby hospitaal en eetplekke.

Alistair R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alistair R

Netjies, veilig en perfekte ligging.

Getaway Self-Catering Panorama is 'n wonderlike plek. Baie netjies, veilig en perfek geleë naby alles. Perfek vir klein gesin of paartjie.

J S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J S

Voldoen aan basiese behoeftes.

Sal nog hangplek in die badkamer opsit. Skêr in kombuis ontbreek. Hangplek by kombuisie vassit. Koffiegeriewe moet opdateer word. Verder netjies en skoon, dankie.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie Jacinda, vir u resensie. Ek vra verskoning vir enige ongerief en ons sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.

Getaway Self-Catering Panorama
Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Stil rustig en veilig.

Plek is baie sentraal geleë en kan sonder moeite enige bestemming bereik, in redelike tyd.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Thank you Pieter, for the review. May you have a blessed 2021.

Getaway Self-Catering Panorama
Constantyn V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Constantyn V

Diens was uitstekend en die personeellede was baie vriendelik. Die plek was mooi skoon en veilig. Dit was lekker om daar te kon bly.

Sien sterre.

Annerie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S

Baie skoon en netjies. Goeie diens.

Ontvangs was baie hulpvaardig en vriendelik.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Goeie dag Annerie

Baie dankie vir die eerlike terugvoer.
Ek is bly julle die verblyf geniet, dit maak ons gelukkig.

Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms om julle terug te verwelkom.

Groete,
Carla Schroeder.

Getaway Self-Catering Panorama
Tom H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tom H

We were welcomed, normal courtesy. Not much explained about area and cottage. Place on 2 main roads, noisy with over excited motorbike riders. Good place if you just want to have a quick in and out of Cape Town, not for weekend away.

We noticed a late arrival fee that is not mentioned on the booking sites. Tap water can not be consumed for drinking - no warning to bring water with or water supplied for the eve. We had to go out to look for water.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dear Tom. Thank you for your review, we will use your feedback to improve our facilities and service. However, we looked at your account for your reservation and noticed that we didn't charge you for a late arrival fee. With regards to the tap water, the water in the apartment is drinkable. We double checked and there is no signage in the room saying that the water cant be consumed.

Getaway Self-Catering Panorama
Chris N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N

Voldoende vir wat ek nodig gehad.

Dit is goed geleë vir gaste wat Panorama Mediclinic wil besoek, minder as 5 minute se ry. Dit is naby geleë aan PicknPay en Super Spar. Het veilige parkering.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie vir u goeie resensie, Chris. One sien daarna uit om u terug te verwelkom.

Getaway Self-Catering Panorama
Marianna S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna S

Was rustig.

Hul kan dalk hul beddegoed opskerp, verder is als puik en baie netjies, vriendelik, behulpsaam.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Goeie dag Marianna,

Baie dankie vir mevrou se terugvoer van die beddegoed.
Ons sal definitief die beddegoed opkikker binnekort.
Ons hoop ons kan mevrou weer terug verwelkom in die toekoms.

Groete,
Carla.

Getaway Self-Catering Panorama
Hannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Will go again.

Clean and neat place to stay.

Dean G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean G

Ons was min daar maar die tyd wat ons was was dit gerieflik

Die eenheid is goed gelee en baie mooi uiteengesit, die gasheer was ook puik

Heinrich T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T

Dt was fantasies.

Die plek was baie netjies en dit was in 'n still en veilige buurt, ons het ons verblyf daar geniet.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Beste Heinrich

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om u gou weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Wieneke

Getaway Self-Catering Panorama
Sweetness Nompumelelo S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sweetness Nompumelelo S

Had an awesome weekend there.

Great location, clean units. All was great.

Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eric L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eric L

Die plek is skoon en netjies.

Parkering on gerieflik. Darem veilig agter mure.

Marlene L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L

Dis ok as net vir dag of 2 daar bly.

Hul kan so bietjie verbeterings /veranderings aanbring. Die hangkas het nie rakke nie. Daars geen Covid19 voorsorg. Gelukkig het ons net 2 nagte daar oorgeslaap.

Karen K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Gerieflik, net wat ons wou hê.

Gerieflik, net wat ons nodig gehad het. Geen probleme of misverstande nie. Skoon,netjies. Kliëntediens was goed. Geen probleme met veiligheid nie. Waarde vir geld. Ligging ideaal as jy 'n bejaarde in die omgewing wil besoek, selfs enige ander rigting wil verken. Rustige residensiële omgewing. Dankie, waardeer julle hulpvaardige en goeie diens.

Reginald W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald W

Excellent service and value for money.

The location is superb, and the staff very friendly and welcoming. I would certainly make use of the accommodation in the future again and would recommend it to all.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dear Reginald,

Thank you for your lovely review, we appreciate it. We look forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,
Wieneke

Getaway Self-Catering Panorama
Sityhilelo M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sityhilelo M

Immaculate surrounding; privacy ensured; suitably located; good value for money.

The host, Nico was superb. Attended to each and every detail. Lodge exquisitely kept; quiet and upmarket suburb.

Hans D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Netjiese en veilige verblyf naby aan my werk.

Ek sal net graag lugversorging in die eenheid wou gehad het, dit was baie warm.

Ronel L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Baie netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Dit sou wel lekker wees as daar iewers 'n vollengte spieël was.

Elwine H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elwine H

Baie gemaklik en skoon.

Baie lekker. Sou graag spieël in kamer wou hê om hare droog te blaas. Beddens baie gemaklik, skoon linne en handdoeke. Tafeltjie of kassie in badkamer sal help asook plek in kamer vir tas.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Beste Elwine,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal beslis 'n plan maak om al die tekortkominge uit te sorteer.

Vriendelike groete
Wieneke

Getaway Self-Catering Panorama
Eleanor E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor E

Comfortable an spacious room and bed.

Comfortable and spacious bed and room. Great television and programs.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Puik.

Veilig, baie netjies, skoon en goed toegerus.

Elsa K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Comfortable accommodation. Met all our needs. Nico was very helpful and friendly.

Very safe an comfortable accommodation. Had a slight problem with the plumbing in the bathroom. Will definitely visit them again.

Jaco P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Rustig, netjies en was net 'n plesier veral om so veilig te gevoel het.

Ons sal enige tyd weer van Getaway Self-Catering gebruik maak. Privaat en baie veilig en ongelooflik netjies.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, Jaco.

Getaway Self-Catering Panorama
Fransie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie V

Netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Gilroy D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilroy D

Goeie waarde via geld.

Ek sal Getaway engine tyd aanbeveel.

Deirdre R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre R

Gemaklik.

Getaway het aan al ons verwagtinge voldoen as gemaklike B&B vir twee nagte.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Nico

Getaway Self-Catering Panorama
Gideon H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon H

Het beter verwag. Basiese dinge om verblyf te vergemaklik het ontbreek.

A) Toilet/stort het geen venster, slegs 2 luggate. Totaal onvoldoende. Ek hoef dit nie uit te spel nie. b) Geen 'refresher' vir toilet. c) Geen wynglase of kurktrekker (die Kaap is dan die wynmekka). d) Met aankoms was die kombuiswasbak verstop. Hierdie was eenheid B.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie vir u terugvoering en ons gaan die aangeleenthede wat u aangeraak het aanspreek. Ons sou egter met graagte u na 'n ander eenheid verskyf het indien u ons ingelig het van u ongerief gedurende u verblyf.

Getaway Self-Catering Panorama
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johannes H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes H

Een van die swakste gastehuise wat ons nog ooit gebly het, ons het na een aand uitgetrek. Het vir 4 nagte vooruit betaal - R1900 gemors.

Die kamer word geadverteer vir 2 gaste - dis baie beknop en miskien meer geskik vir 1 persoon? Daar is geen kaste of pakplek om jou klere of bagasie te bêre, ons is 2 keer gedurende ons reis van Mosselbaai na Kaapstad gebel om te hoor hoe vêr ons nog is, hulle wou 18h00 die kantoor sluit om iets anders te gaan doen - ons moes elke keer mooi verduidelik dat ons rit ons ongelukkig langer vat as wat ons beplan het. Amper gevoel of ons op pad skoolkoshuis toe is.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Geagte meneer Hanekom

Jammar om te hoor van u ervaring.

Soos met u bespreek was ons nie bewus van u ongerief nie en het u vir ons eers die laaste dag (Donderdagoggend) per sms ingelig. U het ons nie 'n kans gegee om u verblyf aangenaam te maak of na 'n groter eenheid te skuif nie. Ten tye van u bespreking was daar ook twee groter eenhede in ons gastehuis (eenheid B en D wat 3 persone kan huisves) op Travelground beskikbaar teen dieselfde prys as die eenheid waar u tuisgegaan het, maar u het met eie keuse die kleiner eenheid bespreek. Al ons eenhede het ingeboude kaste, behalwe die eenheid waar u gebly het, wat wel 'n 'open clothing rail' het.
Met betrekking tot die twee oproepe: Ons skakel ons gaste op die dag van aankoms as 'n 'courtesy call'.
Ek het u 10:39 geskakel en u het my laat verstaan dat u tussen 16:00 en 17:00 gaan arriveer.
Ek het u weer 18:02 gekontak aangesien ons ontvangs 18:00 toemaak en ek alternatiewe reelings met ons personeel moet tref om u in te boek.
U sal ook opmerk op Travelground dat ons inboektye tussen 14:00 - 18:00 is.
Alles het toe goed afgeloop aangesien u net na 18:00 gearriveer het.

Vriendelike groete

N Jordaan
Bestuurder


Getaway Self-Catering Panorama
Pieter Willem C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Willem C

Dit was goed en heeltemal voldoende.

Ons was tevrede en kon kom en gaan soos wil. Het altyd veilig gevoel en heerlik geslaap.

Getaway Self-Catering Panorama se terugvoer

Dankie Pieter
Ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Groete,
Nico

Getaway Self-Catering Panorama
Melodie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melodie V

Aangenaam.

Die plek is goed geleë en veilig. Ons het die tyd daar baie geniet.

Vanaf R875
R875 R744
per nag, vir 2 mense
Vanaf R875
R875 R744
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 1, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA790508333bfc0648fe2735ba0e6b723639aa5402964fa0756fc84a9e6a221b56b4422c3af7798475ebeedbdaca01e1d89d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R744 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 1 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.884137150214 18.573800027334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang