Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gecko Cottages is in Hectorspruit, 'n klein plaasdorpie tussen Malelane en Komatipoort teen 'n suidelike sytak van die Krokodilrivier in Mpumalanga.

Cottage @ Gecko beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en is 'n losstaande kothuis met sy eie tuin en 'n privaat swembad. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is ook 'n lieflike onderdakstoep met braaigeriewe. Geriewe sluit WiFi en 'n TV met Netflix in. 'n Klein ononderbroke kragtoevoerstelsel hou die media aan die gang gedurende beurtkrag.

The Annex @ Gecko het 'n koningingrootte-bed, 'n klein sitarea, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix. Die kamer kan op 'n B&B-basis bespreek word of op 'n B&B en aandete-basis. 'n Klein omsetter hou die media en fone aan die gang tydens beurtkrag.

Hyena @ Gecko het 2 enkelbeddens en 'n groot stoep. Die kombuis is met 'n dubbelgasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix, WiFi en 'n klein omsetter wat die media en fone aan die gang hou gedurende beurtkrag. Die kamer kan bespreek word op 'n B&B-basis of 'n B&B en aandete-basis.

Wild dog @ Gecko is 'n dubbelkamer met 'n slaapbank vir een addisionele kind. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, potte en panne toegerus. Die kombuis lei na 'n klein, privaat tuin. Parkeerplek vir groter voertuie, bv. 'n voertuig met 'n karavaan of sleepwa, is beskikbaar aangesien hierdie kamer 'n aparte ingang het. 'n TV met WiFi is beskikbaar en 'n klein omsetter hou die media aan die gang tydens beurtkrag.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Gecko Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Gecko Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDBhY2EzLWJhM2QtNGEyNy05MDUzLTNlMjBiMjBlYmM1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 70 Kiaat Street Hectorspruit 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.43717327748 31.681971251965