LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Cottage | LekkeSlaap
+48

Gecko Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Gecko Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erika P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay!

We spent only one night and it was really nice. Sharon was a wonderful, friendly and helpful hostess and we were pleasantly surprised. We will definitely stay at Gecko Cottage again in future as it was extremely pleasant staying there and it is on our way to the Kruger Park.

Alta P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ideaal vir oorslaap. Stil en veilig. Vriendelike eienaars.

Gecko Cottage's terugvoer

Thank you Alta,

I hope we will see you again and again.

Warm Regards

Gecko Cottage
Colleen V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Gecko Lodge vir enige persoon aanbeveel dit is 'n lieflike plek.

Die plekkie het my verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly en ek sal dit aanbeveel vir enige couple wat 'n rustige plekkie soek om oor te slaap op pad Mozambique toe of as jy Kruger Park wil besoek.

Gecko Cottage's terugvoer

Thank you, Colleen, for such a great review. We hope that you visit us again soon.

Gecko Cottage
Kobus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My Pa-hulle het dit baie geniet.

Ek het die plekkie vir my Pa-hulle geboek. Hulle het dit baie geniet. Hulle was beïndruk met die netheid van die plekkie en die vriendelikheid waarmee hulle ontvang is. Baie baie dankie dat julle hulle verblyf daar so aangenaam gemaak het.

Gecko Cottage's terugvoer

Thank you so much for your kind words and review. Your parents were an absolute pleasure to meet and host. Hope to see them again at The Annex.

Gecko Cottage
Cornel D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om te oornag!

Het hier oornag na 'n troue. Gecko Cottage is goed geleë met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Geriewe is basies, maar meer as voldoende vir ons vereistes.

Hennie M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek naby die KNP.

Sharon, die eienaar, was baie vriendelik en het gebel om te hoor wanneer sy ons kan verwag. Die kothuis was netjies en skoon met alles wat nodig was. Die akkommodasie is baie gerieflik en die private swembad en stoep met braaigeriewe was vir ons 'n pluspunt. Met net 20 km tot by die Malelane hek is dit lekker naby die KNP geleë vir dagbesoeke. Ons sal maklik weer by Gecko Cottage gaan bly as ons KNP toe wil gaan.

Kosie M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Ideale, gerieflike oornag-geriewe naby toegangshekke na Krugerwildtuin.

Sharon het ons baie vriendelik ontvang. Gecko Cottage met die anneks het goed gewerk vir 'n groep van 5 volwassenes. Die kothuis is goed toegerus en netjies met veilige parkering.

Gecko Cottage's terugvoer

Thank you for your review, Kosie. It was nice to meet you and your family. Hope you had a great holiday and to see you again.

Gecko Cottage
Hans M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring, naby die hekke van die wildtuin.

Hierdie huisie laat jou tuis voel! Netjies en gerieflik met alles wat nodig is. Lekker om die swembad op jou voorstoep te hê vir die warm dae. Sharon was baie vriendelik en wou net orals help - 'n moet as jy nie plek in die wildtuin kry nie.

Cherise V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en vriendelike ontvangs.

Sal enige tyd Gecko Cottage aanbeveel. Puik!

Wilna G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Gesin met tieners

Rustige baie netjiese en veilige verblyf naby wildtuin.

Sharon het ons dadelik welkom laat voel, alles gehad wat nodig is en 'n baie skoon en netjiese kothuis. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dis ideaal vir oorslaap en om elke dag die wildtuin te besoek. Ek sal definitief weer daar gaan bly en dit met geruste hart aanbeveel.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9RJxAptSX9JTIez3yLADW4lK7LoKKM33Qnpa5AIcoBmgJ37WPs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 70 Kiaat Street Hectorspruit 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.43717327748 31.681971251965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!