LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Cottage | LekkeSlaap
+48

Gecko Cottage

The Annex at Gecko Cottage
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met Netflix en lugversorging. Die eenheid het ook 'n broodrooster, ketel, mikrogolfoond en yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief. Kinders tussen 17 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Wasgoeddiens is van Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ontbyt en aandete kan 48 uur vooraf gereël word. Rook is die die eenhede verbode, maar asbakkies word in die stoeparea voorsien. Elektroniese sigarette word toegelaat. NB: Ons bied begeleide dagtoere deur die Krugerwildtuin in 'n Landrover Defender. Minimum 2 persone en 'n maksimum aantal van 4 persone. Tariewe beskikbaar op navraag. Ontbyt en aandete kan gereël word. Doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hyena @ Gecko Cottage
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hyena @ Gecko Cottage het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, WiFi, Netflix, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n beskutte stoep met braaigeriewe, wasbak, opwasarea en tweeplaatstoof, alles in 'n kombuisie buite met 'n eetkamertafel en sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief. Kinders tussen 17 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Wasgoeddiens is van Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ontbyt en aandete kan 48 uur vooraf gereël word. Rook is die die eenhede verbode, maar asbakkies word in die stoeparea voorsien. Elektroniese sigarette word toegelaat. NB: Ons bied begeleide dagtoere deur die Krugerwildtuin in 'n Landrover Defender. Minimum 2 persone en 'n maksimum aantal van 4 persone. Tariewe beskikbaar op navraag. Ontbyt en aandete kan gereël word. Doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gecko Kothuis
Vanaf R1 850
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 2 badkamers met 'n stort, sitarea, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, kookplaat en 'n oond in. Die kothuis het ook 'n TV, stoep, privaat ingang en 'n privaat swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief. Kinders tussen 17 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Wasgoeddiens is van Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ontbyt en aandete kan 48 uur vooraf gereël word. Rook is die die eenhede verbode, maar asbakkies word in die stoeparea voorsien. Elektroniese sigarette word toegelaat. NB: Ons bied begeleide dagtoere deur die Krugerwildtuin in 'n Landrover Defender. Minimum 2 persone en 'n maksimum aantal van 4 persone. Tariewe beskikbaar op navraag. Ontbyt en aandete kan gereël word. Doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 70, Hectorspruit, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9RJxAptSX9JTIez3yLADW4lK7LoKKM33Qnpa5AIcoBmgJ37WPs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 70 Kiaat Street Hectorspruit 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.43717327748 31.681971251965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!