Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gleniqua Bliss Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Gleniqua Bliss Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lario V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lario V
Gesin met klein kinders

Lekker kuierhuis, goeie ligging!

Ons was 'n groep van 6 volwassenes en 4 jong kinders. Die huis was vreeslik netjies, skoon en goed onderhou. Die ligging is fantasties - net 'n paar tree van die trappies na die strand. Oggend koffie op die beskutte stoep met 'n see-uisig en dolfyne was 'n hoogtepunt. Die kombuis is goed toegerus (skottelgoedwasser, groot yskas), die kamers is ruim en daar is baie sitplek/kuierareas. Ons sal verseker weer terug wees. Daar was ook 'n welkom geskenkie wat 'n lekker verrassing was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gleniqua Bliss Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste.

Gleniqua Bliss Holiday Home
Nic L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic L
Saam met vriende

We had a lovely stay at Gleniqua Bliss Holiday Home. The set-up of the home is perfect for a getaway with a fairly large group.

Accessibility to the beach was brilliant. I would comfortably recommend the home and location to friends and family. The welcome gift pack including delicious boerewors was a nice touch. Suggestions: notes on how things work at the home (eg. alarm, DSTV (only very limited channels were available), Wi-Fi access, make sure bathrooms are appropriately stocked with soap and toilet paper).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Great.

Glenique Bliss Holiday Home is an awesome getaway for a large group. View is stunning, house is beautiful. Wanda and JP, thank you for the warm welcome. Will definitely see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 47, Glentana, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e061f974b7d074e68979383848ffe7f367a3e853dc68e391e8a4cd7ac13a2c92aa0b2619b7652c3c858b61a18e7c08399e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 47 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049742688255 22.305007188955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem