Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenkarma

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraalweg 238, Reiersteier Smuts Plaas Deel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R950 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Glenkarma is 'n selfsorghuis wat in Glentana in die Tuinroete geleë is. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers is op die boonste verdieping en 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer is op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die derde en vierde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die huis beskik oor 'n kombuis, kombuisie, eetarea, 3 leefareas en 'n houtdek. Op die boonste verdieping is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en een van die leefareas het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kamer het glasskuifdeure wat na 'n dek en 'n onderdakstoep met 'n braai lei. Die tweede leefarea het sitplek en 'n kaggel. Op die onderste verdieping is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf en 'n ketel toegerus is, en die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. Die glasdeure lei na die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot nog 'n braai in die tuin en veilige parkeerplek. Hierdie huis is naby verskeie plaaslike geriewe wat winkels, restaurante, en die strand insluit en bied maklike toegang tot ander buurte.

Slaapplek

’n Bespreking by Glenkarma sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Glenkarma
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Hoogekraalweg 238, Reiersteier Smuts Plaas Deel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glenkarma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraalweg 238, Reiersteier Smuts Plaas Deel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d5a4b4e6cffe3119468d8048cfffcc182a0be3a1470099117199a34ab92cacf9dcc59443a7674f2cffb9bcfe29ac12ec36e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R950 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 238 Hoogekraal Road Reiersteier Smuts Farm Portion 33 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.046981531446 22.30769751908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem