Parklands Akkommodasie by Glens on Parklands | LekkeSlaap
+35

Glens on Parklands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonian-singel, Parklands North, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 695 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Glens on Parklands is in Parklands North en bied gehalteverblyf vir ’n gesin wat op soek na gerieflike vakansieverblyf. Dis maklik bereikbaar vanaf verskeie winkelsentrums, restaurante, en ’n kort rit vanaf Bloubergstrand en Melkbosstrand. Dis ook naby Century City en Canal Walk.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elk ’n dubbelbed en die vierde kamer het ’n stapelbed. Daar is ’n tweede badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, asook ’n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, ’n kaggel en ’n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek in ’n dubbelmotorhuis. Daar is ook parkeerplek vir 2 addisionele voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Glens on Parklands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Caledonian-singel, Parklands North, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonian-singel, Parklands North, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff40a6beb862fedb5874175d37140ac18ed162806e573fc01cf3888392f650a99c1cbcd0b1f24bedae467ed8e82f3d705119?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 695  per nag (plek vir 8) Caledonian Crescent Parklands North 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-15:00 10:00 -33.8000408 18.4948476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za